Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 3953 resensies.
"Baie goed geleë en pragtige strande met veilige swemplek. Baie oulike restaurante in die dorp."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Beau Vista 4"Manaba is 'n heerlike plek om vakansie te hou en het baie lekker swemstrand."
Scottsville, Ontsnap Uit Durban
Thembelihle Guest House"Gastehuis het uitstekende ligging en ons sal weer daarvan gebruik maak omdat dit so naby die snelweg, naby Hayfields Mall en ons ander besoekpunte was. Die rustigheid van die nabygeleë Scottsville Race Course en natuur was ook aangenaam. Eetplekke is taamlik naby en toeganklik."
Oslo Beach, Ontsnap Uit Durban
Dracaena Gardens"Dis 'n klein, intieme strandjie - dit was regtig heerlik om te kon voel jy's op 'n eiland, weg van almal en geen geraas! Dit was lekker om die hele strand vir onsself te kon hê! Daar is nie baie sulke plekkies oor nie, so dit was 'n bonus!"
Shaka's Rock, Ontsnap Uit Durban
Ocean Gorge Seafront Getaways"Shaka's Rock is great if you have small children as the rock pools are lovely. But it's not great if you'd like to actually swim in the sea."
"Margate het redelik baie agteruit gegaan die laaste paar jaar. Wat dit wel (volgens my) red is die beter, stiller en skoner strande rondom, soos Ramsgate en Marina Beach."
Manaba Beach, Ontsnap Uit Durban
Sonnestrale House"Goeie visvang area, naby al die groot strande en vermaak en by die winkels."
"Die hele Ramsgate omgewing gee mens die gevoel van weg van die gewoel wees en bied rustigheid en vrede vir jou siel. Die ligging stel jou in staat om te beplan of jy na 'n besige strand, 'n winkelsentrum, woelige naglewe, of natuur of dieper die binneland in wil gaan. Al die moontlikhede met die wete dat jy later kan terugkeer na die kalmte en rustigheid van Ramsgate, die perfekte vakansie-bestemming."