Geverifieerde Resensie

Escape From Durban

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4130 resensies.

Ballito, Ontsnap Uit Durban

Labori

"Safe and wonderful holiday destination."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Lala @ C

"Daar is tans 'n paar uitdagings in Port Edward met watertoevoer en natuuaarlik die beurtkrag. Daar is genoeg winkels om al jou voorraad daar aan te koop so dit is gerieflik."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

1302 La Ballito Honeymoon Bliss

"Ballito was great, however there were a lot of youngsters about during matric rage which made it very loud in terms of music. However the beaches were great and people friendly."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Huisie aan See

"Make time to go to Waffle House and get Chefs on Marine's breakfast."

Nkwazi, Ontsnap Uit Durban

Casablanca on the Beach

"The general security theme is not pleasant when on holiday."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

La Carona 3

"Strande was skoon en nie overcrowded nie. Ons het baie lekker vakansie gehou. Uvongo en omliggende gebiede is ons vakansiemagneet, ons gaan elke keer terug."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Ivungu Rust

"Dis 'n stunning dorp langs die kus. Beslis 'n plek om te gaan vakansie hou."

Margate, Ontsnap Uit Durban

M Square

"It's a beautiful place with friendly people."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

17 Stella

"Lekker eetplekke, gerieflike staproetes langs strand. Lekker avontuurplekke om te besoek."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

Tree Top Village @ Urban Glamping

"As any tourist destination, you are harassed in your car by so-called car guards, but when they are in official uniforms and keep asking for favours to get to the beaches etc. is annoying. Also no restaurants or bars have views overlooking the sea or lagoon."

Suidkus, Ontsnap Uit Durban

Bazley Heights

"Die Suidkus is seker die mooiste plek in Suid-Afrika."

Southbroom, Ontsnap Uit Durban

San Lameer Villa 14309

"Along the coast is the place to be."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

La Perle

"Ballito het baie uitgebrei in die laaste paar jaar en bygehou by wat toeriste verlang in die mark. Dis nog steeds relevant in die huidige toerisme mark. Meer as genoeg om jou besig te hou vir jou vakansie."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Chesapeake Bay 12

"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."

Pumula, Ontsnap Uit Durban

Blue Space Beach House & Beach Shack

"Dit is bietjie ver van die vakansie-besienswaardighede."

St. Lucia, Ontsnap Uit Durban

Lake View Cabanas

"Ons beveel St. Lucia aan vir almal wat 'n wegbreek kort van alles. Hier kry jy bos en see in een pakket. Ons het by die Ski Boat Club gaan eet en die heerlikste garnale geëet asook die eisbein. Dit was heerlik. Cape Vidal is een van die mooiste strande. Hier het ons gesnorkel en die golwe is baie rustig vir die wat wil swem. Ons het gebruik gemaak van Fannas vir ons bootuitstappie en op ons nag-wildrit het ons Senzo gehad as ons toergids. Albei sal ek aanbeveel. Senzo van GO Safaris St Lucia is 'n mense mens en maak jou baie gemaklik voel en het baie kennis."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Miramarcove 22

"As 'n vakansiedorp in die somervakansie, sou 'n mens dink hulle roomyswinkels óf minstens KFC sal draai roomyse beskikbaar hê vanaf vroeg, dit is egter nie die geval nie. Red Desert Natuur Reservaat is beslis 'n belewenis, maar sal dit nie aanbeveel vir energieke of baie jong kinders nie."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Whale Rock 4

"Margate is a good placed to visited for vacations or holidays as family or groups. I can recommend it."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

La Ballito Self Catering Apartment

"Ontvangslokaal net 'n bietjie opgradeer."

Uvongo, Ontsnap Uit Durban

Uvongo Chalets 11

"Quaint little seaside town. Nice."

Margate, Ontsnap Uit Durban

Valley Views 1

"We took a cab to go to the beach. The price was reasonable."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Leisure Legacy

"Beaver Creek Coffee Farm is definitief iets om te besoek en die koffie toer was baie interressant!"

Southbroom, Ontsnap Uit Durban

Coppins Cove 11

"Southbroom is clean and safe."

Ballito, Ontsnap Uit Durban

Dolphin Bay 2

"Al is dit 'n selfsorgeenheid sal 'n haardroër in die laai handig wees. Die matras in die hoofslaapkamer kan na gekyk word."

Port Edward, Ontsnap Uit Durban

Trelawney Cottages

"This place is close to lots of activities."

Southbroom, Ontsnap Uit Durban

Trafalgar Chalets

"Beautiful surroundings for people that enjoy nature and outdoor lifestyle."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang