Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 4042 reviews.
Port Shepstone, Escape From Durban
Pelmiet Cottage"Cleanliness lacking a little bit, mostly along the beach."
South Coast, Escape From Durban
Inyanga 7"Ek het gaan skuba in Umkomaas. Dit was 'n ervaring, die haaie was so volop soos die impala in die Kruger. Water was bietjie koel al was dit al einde Oktober, maar dit was bietjie onweer."
Port Shepstone, Escape From Durban
The Beach House"Die dorp is baie besig en het nie genoeg geriewe naby nie. Shelly Beach is darem naby, daar is ook ' n paar goeie eetplekke. "
"Baie lekker, veilige vakansieplek. En Cape Vidal is 'n moet as jy in St Lucia is."
"Baie lekker plek om vakansie te hou, kon ons seuntjie veilig op die strand besig hou."
"Margate self het vir my bietjie agteruit gegaan. Dit is seker maar die Covid19-storie."
Port Edward, Escape From Durban
Leisure Legacy"Sal meer plaaswinkels wou sien, en ’n stopkerdjiewinkel, asook meer kwekerye."