Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Dinokeng is baie oulik en toeristevriendelik."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Paradise Village"We like flea markets, and especially the food at Al Madina Restaurant. The Bunny Chow we ate there was very nice. We never ate one like that in our life."
Parys, Escape From Johannesburg
Doringbos Lodge"Besoekers aan Parys kan gerus by Ruby's gaan eet. Baie goeie kos en diens, lekker atmosfeer en 'n mens word welkom laat voel."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Nullarbor Cottages"Lekker omgewing na aan Pretoria en Jhb. Genoeg goed om te doen en te sien."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Found Parys to be a most enjoyable destination. Really enjoyed roaming through the boutiques and shops, finding quite a few good buys. Also enjoyed the restaurants and coffee shops. Although I fully understand it, one thing I found quite different, was the fact that after about 15:30 on Sunday afternoon, most of the shops and restaurants were closed, and quite a few not opening on Monday morning. We will take this into account on our next visit if we stay over on a Sunday night."
Aerorand, Escape From Johannesburg
Pride Rock Accommodation"Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke. "
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys is fantasties, het dit rêrig baie geniet."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Ek ken nie die area nie. Al wat ek kan se dit is 'n pragtige, rustige buurt."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Hekpoort is 'n kort afstand van Hartebeespoort en ons dae was gevul met onder andere 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte, Die Wieg van die Mensdom, kaasfabriek, kabelkar rit en selfs 'n roomysfabriek om maar 'n paar te noem."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Tapestry Garden Guest House"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Interessante dorp, met talle geskenkwinkels en besonder baie winkels met oudhede om in rond te snuffel of te koop. Daar is baie verblyf opsies, vanaf gaste huise tot kampering, en ook buitemuurse aktiwiteite vir die avontuurlustiges. "
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Ons verblyf was baie skoon en netjies. Sal graag 'n Vending Machine of een of ander manier om koeldrank en snacks of iets te ete te koop wou gehad het. Indien 'n ontbyt by die prys ingesluit was sou dit ook baie meer punte by my gekry het. Verder sal ek weer bespreek indien ek in Parys moet oorslaap."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Dorpsmeerkat"Het begrafnis gehad by Lavender Hills net buite Bethlehem. Baie mooi plek vir onthale, ens. Pragtige kerkie en tuine."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Hartbeespoortdam Lodge"Baie netjies, maar daar is wel 'n informele nedersetting."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Baie om te sien en te doen in Hartbeespoort omgewing."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"Strawberry Farm spa packages are great value. Die ou Pastorie a lovely spot for breakfast or lunch. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Engedi Herberg"Rustenburg is a cool place to consider, with lots of tourism venues. I like it and would go there any time. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Blue Roan - The Greek Villa"Daar is nie baie in Magaliesburg self om te sien of doen nie. Maar die Sterkfontein Grotte is naby genoeg en maak so reis die moeite werd."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Oulike besienswaardighede in die omliggende area."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Tans kan ek nie sien dat Garsfontein 'n toeristemekka is nie. Met die voltooiing van Menlyn Main en gepaardgaande eiendomontwikkelling gaan dinge verander. Garsfontein is 'n baie natuurlike, boomryke en mooi omgewing. "
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Adelante Self Catering"We were just passing through Pretoria as we had to visit one of the Embassies. I believe there is quite a lot to see in the area and it could be an interesting place to visit. "
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Parys is pragtig met al sy winkels en besienswaardighede . "