Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Ons het 'n oplewing in Parys ervaar wat baie verblydend is. Heelwat nuwe winkels het oopgemaak en die algemene gevoel is dat dinge nou gebeur. Die restaurante waaroor ons gek is, is beter as voorheen. Die blommefees wat in November aangebied gaan word beloof om iets besonders te wees en die maandelikse mark is beslis een van die redes vir ons volgende besoek aan Parys."

Kosmos, Escape From Johannesburg

Galagos Lodge Guest House

"Beautiful area, just wrong choice of stay."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Koedoesrus Boskamp

"Baie mooi, maar ek verstaan nie hoekom dit so baie kos om op jou eie deur die park te ry nie. Die park asem werklik heerlike wildtuin atmosfeer in. "

Parys, Escape From Johannesburg

Le Grand Chateau

"Plattelands-lekker, maar daar is baie armoede."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Ons 2de besoek aan Dinokeng. Uitstekende reservaat. "

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Halfway There Game Lodge

"Alhoewel ons nie veel diere gesien het nie, is Dinokeng werklik 'n lushof as toeristebestemming."

Waverley, Escape From Johannesburg

Waverleysrest

"Pragtige, rustige deel van Pretoria - mal daaroor!"

Rustenburg Town, Escape From Johannesburg

Grand Central Guesthouse Rustenburg

"'n Dorp onder enstige ekonomiese druk. Hul gastehuise verdien ondersteuning. Wees behulpsaam met raad en stel Grand Central se probleme reg!"

Rietfontein, Escape From Johannesburg

Aan Die Voet Van Die Magalies

"Stayed here because they are close to family."

Flamwood, Escape From Johannesburg

Gemstone Guest House

"Sou nie juis sê dit is 'n toeristebestemming nie. Wel 'n goeie buurt om te oornag."

Mogwase Unit 4, Escape From Johannesburg

Sharodin Bed and Breakfast

"Sad to see all the animals (donkeys, cows, dogs) roaming the streets."

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Parys is 'n droombestemming vir enigiemand wat uit Gauteng se besigheid wil ontsnap. Daar is so baie om te doen dat 'n naweek net nie genoeg is nie. Die besighede is volop en bied 'n groot verskeidenheid. Die dorpie is ook bekostigbaar en die mense baie vriendelik."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Maroela Treetop Lodge

"Dinokeng is baie belowend. Sal dit baie graag weer wil besoek, maar dan sonder die gejuig en gejubel van ander gaste wat duidelik nie 'n bosveldervaring soek nie. Die self drive-kaart kort 'n opgradering - heelwat van die punte is nêrens op die kaart te siene nie. Mystic Monkeys 'n belewenis! Heerlik geëet by Ngata Lodge. "

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Harties Wellness Centre & Accommodation

"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

The Highland Inn

"Sal Bethlehem weer in die toekoms besoek en meer tyd spandeer."

Muckleneuk, Escape From Johannesburg

Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk

"Went into hospital and the stay was perfect."

Magaliesburg, Escape From Johannesburg

Nullarbor Cottages

"Very neat and quiet area, not too far from the city but far enough to feel away from the rush. There are lots of outdoor activities and places to relax and grab a bite to eat."

Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg

B'sorah Luxury Tent

"Nie baie goed gemerk of afwesigheid van inligting."

Panorama, Escape From Johannesburg

Tuscana Villa Guesthouse

"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."

Schoemansville, Escape From Johannesburg

Harties Wellness Centre & Accommodation

"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

OuKlip Game Lodge

"Beautiful location close to Jhb/Pta. The self-drive routes could be better marked at intersections, especially where the roads are unsuitable for sedans."

Page
Page 160 - Showing 4771 to 4800

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers