Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5270 reviews.
Cullinan, Escape From Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Na 4 in die middag gaan daar niks aan nie."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Lakeview Cottage"Heerlik om in Oakstraat rond te stap en elke winkeltjie te geniet. 'n Besoek aan die myn is 'n moet!"
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Lekker gesnuffel in die oulike winkeltjies!"
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Pragtige dorpie, heerlikste biltong."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Adelante Self Catering"Sal enige tyd weer Faerie Glen besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Baie besienswaardighede. Vriendedlike dorp. Defnitief 'n MOET om te besoek."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Magaliesburg is a great place."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Die strate is vol slaggate en in sommige strate groei die gras kniehoogte."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Terra Casa"My eerste besoek aan Rustenburg. Was aangenaam verras."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Die dorp self is nie veel om oor huis toe te skryf nie, maar die omliggende areas is die moeite werd."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Ek het al by 'n paar plekke gebly en die een was absoluut die beste en lekkerste."
Flamwood, Escape From Johannesburg
Gemstone Guest House"Flamwood lyk na 'n goeie area vir toeriste-akkommodasie. "
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"It was gladdening to see the streets have been repaired since the last time we were there. Interesting little shops and very friendly people."
Secunda, Escape From Johannesburg
13 Hobson"Was aangenaam verras! Baie vriendelike inwoners. Die Mall het alles onder een dak en aparte area spesiaal toegeken vir restaurante. Was 'n interessante belewenis. "