Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5260 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys het verskillende besienswaardighede wat deur die loop van 'n dag besigtig kan word. Dit is 'n rustige, ontspannende atmosfeer."
Hartbeeshoek, Ontsnap Uit Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Lekker omgewing vir 'n dag uit saam met die familie. Kan vanaf Frankryk tot Afrika iets ervaar met die verskillende restuarante en fasilitiete. "
Arcadia, Ontsnap Uit Johannesburg
Park Gables Guest House"Hierdie gastehuis is uitstekend geleë vir mense wat moet oornag vir hospitaal-doeleindes."
Cullinan, Ontsnap Uit Johannesburg
Kohandè Glamping"Het die uitstappie na Cullinan geniet, dit was interessant en die straat winkels heerlik."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Otters' Haunt"Clarens in een lang straat... met 'n rivier. As jy hou van snuffel, antieke goed en kuns, net die regte plek om te besoek."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Nice up and coming town. Friendly residents. Wouldn't mind relocating from Johannesburg."
Wilkoppies, Ontsnap Uit Johannesburg
Alte Welkom Guesthouse"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "
Schoemansville, Ontsnap Uit Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."
Roodeplaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Retro Motel"The locals are super friendly and the vibe is so relaxed everywhere! We had a blast!"
Flamwood, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemstone Guest House"Goeie ligging - maklik om die gastehuis te kry omdat dit naby die groot paaie is van Potchefstroom se kant af."
Pretoria Noord, Ontsnap Uit Johannesburg
Vivian's Cottage"Lekker sentraal met tropiese klimaat. Genoeg winkelsentrums om inkopies te doen."
Brits, Ontsnap Uit Johannesburg
Willow Manor"Brits is 'n pragtige plek en ons sal dit graag weer wil besoek. "
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
The Dell"Baie lekker plek om oor te slaap as jy die volgende dag in Johannesburg moet wees."
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
Waterview House"Ek was angenaam verras met die fasiliteite en natuur in die area."
Muckleneuk, Ontsnap Uit Johannesburg
Unionview Guest house"Stil area oor die algemeen maar goed geleë as jy na van die omliggende hospitale moet gaan."
Hammanskraal, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Hierdie was in die Dinokeng reservaat en die hele pad is opwindend."
Rustenburg, Ontsnap Uit Johannesburg
Bellevue Cottage"Die dorp word baie goed onderhou, is netjies en is baie sentraal geleë. Baie om te doen in die omgewing."
Wonderboom, Ontsnap Uit Johannesburg
Marija Manor Guest House"Baie rustige area met besienswaardighede binne 10 km radius."
Silver Lakes, Ontsnap Uit Johannesburg
Foundry Guest Lodge"Ek ken Silver Lakes baie goed en het al in uitstekende plekke daar tuisgegaan."