Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5260 reviews.
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sevens Guesthouse"Vir 'n deurgang op pad, of familie-byeenkoms is Kroonstad lekker sentraal geleë. Ek het groot geword daar maar die dorp het baie agteruit gegaan. Die inwoners het egter in dele van die dorp baie opknappings werk gedoen en is Kroonstad gevolglik as Kwela Dorp van die Jaar 2022 aangewys. Nie baie toeristeaantreklikhede in die dorp nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kierieklapper Lodge"Dit was my eerste en sal vir seker weer kom kuier, dit is so naby aan Pretoria en ek is so jammer ek het nie jare gelede al die juweel ontdek nie. Een van die beste wat ek nog besoek het. "
Vanderbijlpark S. W. 5, Escape From Johannesburg
Amadeus Guesthouse"This is an excellent location when travelling to the Vaal Triangle for work, as it has easy access to dining, shopping, and main travel routes, is easy to find, and is a very pleasant part of town."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Ons was slegs 7 km van die Harrops Hot Air Ballooning waar ons al 05:00 vm moes aanmeld."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"They must mark the route from the main gate."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"Die dorpie is aangenaam met verskeie doendinge. Ons sal beslis weer gaan."
Witbank, Escape From Johannesburg
Lion's Den"Once you get to know the town's layout it's easy to navigate."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Heights Self-catering Accommodation"The litter in some areas was horrible and very unpleasant and disturbing if it is supposed to be a tourist destination."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Lieflike ou stad met baie geskiedenis."
Brits, Escape From Johannesburg
Grasdak Guesthouse"Sal nie Brits as n toeristebestemming aanbeveel nie."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Ons was nie dorp toe die naweek nie, het rustig ontspan langs die rivier."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Daar moet 'n bord opgesit word met kaart en waar die groot 5 te sien is vir die dag of week."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"So baie om te doen en te sien. Geskiedkundige inligting baie interessant. Baie vir kinders en volwassenes om te doen en te sien. Kan nie wag om weer besoek af te lê in Parys nie. Sal Real Adventures en Koedoeslaagte vir enigiemand aanbeveel."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Nobody stops at the stop streets or red light in Rustenburg - like practically nobody."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Altyd 'n opsie vir 'n nie-te-ver reis vir 'n rustige naweek."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Die dorp is slegs reg vir oggend en vroeg middag besoekers. Laat middag is amper al die restaurante gesluit. Buiten die gholfklub bemark die dorp geen vermaaklikheid nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Die munisipale verval is buite die invloed van enige inwoner. Nieteenstaande die verval (soos besoedeling van die rivier) is Parys steeds een van die beste toeriste dorpe in SA. Ons het besonder lekker geëet en gekuier by O'S restaurant."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp"Die grondpad het ongelukkig vir ons 'n gekraakte windskerm en skade aan karavaan besorg. Dit is egter nie Dinokeng se skuld nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Dis vreeslik lekker en rustig in Parys, maar slegs die straat waar die winkeltjies is, ongelukkig is dit hartseer om te sê dat die strate in haglike toestande is, dis hartseer om te sien dat alles agteruitgaan. Daar was ook geen water op 5 Oktober nie. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
President Paul Kruger Guest Lodge"Ons was nie binne Rustenburg self nie, maar was by verskeie besienswaardighede rondom Rustenburg. Ons het nie geweet daar was so baie om te sien nie."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Berlouri Guest House"Mooi omgewing met swak paaie. Kry die indruk daar is geen plaaslike regering."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Baie interessante dorpie. Ons was bly om te sien hoe die mense daar instroom. Beslis die moeite werd om te sien!"
Brits, Escape From Johannesburg
Angel Oak Guesthouse"Wees versigtig vir slaggate en voetgangers en wees bedag op veiligheid in die dorp."