Pick your preferred language

English

Afrikaans

+78
Wildsplaas in Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

De Kleine Serengeti Game Lodge is in die Dinokeng Groot 5-wildreservaat met vrylopende wild geleë. Dit grens aan die Pienaarsrivier aan die een kant en die teerpad na Rust de Winter-dam aan die ander kant. Dit is luukse selfsorg-chalets met 'n bos-ervaring op jou voorstoep.

Die lodge bied 10 luukse selfsorg-chalets met 1 slaapkamer wat volledig gemeubileer is en ingerig is met braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie, badkamer, TV met sekere DStv-kanale vir jou genot.

De Kleine Serengeti het ook 'n gesinshuis met 5 gerieflike kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koningingrootte-bed en 'n instapstort.

De Kleine Serengeti het 'n lieflike dam met eende en agter dit is die grasvlaktes waar gaste meestal wild te siene sal kry sonder om eers die lodge self te verlaat. Daar is wild soos buffels, koedoes, volstruise, kameelperde, sebras, wildebeeste en 'n verskeidenheid voëlspesies.

Daar is ook wildritte beskikbaar of selfry-wildritte vir diegene wat graag die wild wil sien wat bietjie meer skaam is. Dit sluit luiperds, leeus en jagluiperds in. Dit moet vooraf bespreek word en die rit is sowat 2 uur lank en peuselhappies en koeldranke is ingesluit.

Saam met die ander wildplase in die omgewing vorm De Kleine Serengeti Game Lodge deel van die groter Dinokeng Wildreservaat. Die lodge is net 45 km noord van Pretoria geleë en dit grens aan die N1-hoofweg. Die area is malaria-vry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 289 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vuyolwethu N
Saam met vriende
5.0
The place lives up to its name - Outstanding! These Serengeti staff went above and beyond my expectations! Great service! The rooms wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Tony K
Saam met lewensmaat
5.0
De Kleine Serengeti is waarlik De Kleine Paradys. Ons het heerlik gekuier. Pragtige, netjiese en skoon eenheid. Alles wat mens benodig, is daar. Hartl...
Sien meer
Des 2025
Michelle D
5.0
Veilig, gemaklik, skoon, netjies. Het heerlik vir 4 dae hier gerus. Netjies, veilig, skoon, stil en met vriendelike personeel. Sal net aanbeveel dat d...
Sien meer
Des 2025
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en perfek. Netheid is 'n groot een vir my. Dit was silwerskoon.
Des 2025
Tamarin V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat benodig word, is daar. Goeie verblyf! Die verblyf was van topgehalte. Als wat jy nodig het, is daar.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 289

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink De Kleine Serengeti Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
10 % AF
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 2) 289 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang