Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 5311 reviews.

Parys, Escape From Johannesburg

River View

"Parys is 'n pragstuk van 'n bestemming met die fraaiste plaaslike winkels. As jy nie iets vind om jou mee besig te hou in die dorp self nie, sal jy vir seker iets in die omliggende dele kry om te doen."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Hartedief Gastekamers

"Scenery wise Potch is a bit of a dud in winter, but there are so many little places to visit, many little cafe's or restaurants for refreshments, etc where you can find your seat in the sun to unwind a little. I can imagine that it is beautiful from spring onwards."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Die Hof Gastehuis

"Dink dit was eens baie mooi op sy tyd, maar sekere dele is nou vervalle. Ons 6 maande seuntjie was hardlywig, maar die apteek het niks in voorraad vir hardlywigheid nie (ook nie inspuitings nie) en ook genoem mens kry niks medisyne vir babas vir hardlywigheid nie. Onwaar. By die huis is al my medisyne. Voel net sekere besighede/winkels nodig maar 'n hupstoot. Ook, sal daarvan hou om meer opsies as net Spur te kan hê vir 'n restaurant. "

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Kohandè Glamping

"Ons eerste besoek aan die omgewing, sal op die uitkyk wees vir ander plekke daar."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Kohandè Glamping

"Daar is baie plekkies waar mens kan gaan rus in die vallei en sal dit beslis aanbeveel. Dit is veilig en baie mooi."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Waterfall Guesthouse

"Solank jy aan Safarituine se kant bly is dit goed. Bly weg uit middedorp."

Sasolburg, Escape From Johannesburg

52 Oaks Guest House

"It was very sad to see how the roads have deteriorated and the number of potholes on the highway."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Marulani Bush Lodge

"Ek sou graag meer omvattende inligting vooraf oor Dinokeng wou verkry. Die webtuiste is nie werklik omvattend genoeg nie en so ook nie die inligting wat Marulani beskikbaar gestel het nie."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

La Vie Gastehuis

"Ons was bietjie beperk deur die dag om rond te ry. Glo dit het potensiaal."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Bettie's Luxury Lodge

"It was just an overnight stop en route. "

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Besonderse plek en so maklik om vir 'n naweek weg te breek. "

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Pecan Cottage

"Rustenburg is naby baie mooi plekke. "

Rustenburg, Escape From Johannesburg

Magaliesburg Inn

"Betaal eerder meer en gebruik ATKV se fasiliteite, as 'n groep regtig waarde vir geld."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Hunters Pride 35

"Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. "

Bethlehem, Escape From Johannesburg

La Motte Gastehuis

"Ry maar net deur Bethlehem, lyk na 'n interessante plek."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Damview Holiday Accommodation

"Dit is wonderlike plek om vakansie te hou. "

Oranjeville, Escape From Johannesburg

Die Vette Vis

"Klein dorp, mense vriendelik. "

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Melrose Place Guest Rooms

"Baie vriendelike gemeenskap en voel dat inwoners nog baie Godvresend is. Regtig 'n lekker ondervinding."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Dit is 'n mooi toerismebestemming met al die omliggende aktieiteite wat gedoen kan word met vriende en familie."

Parys, Escape From Johannesburg

The Danes on Vaal

"Expensive, overpriced, streets could do with some upgrading."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Paradise Village

"Beautiful scenery. Always a pleasure to drive in nature"

Standerton, Escape From Johannesburg

Twee Mossies Herberg

"Standerton se paaie is baie sleg."

Cullinan, Escape From Johannesburg

The Corner Of

"Pragtige, historiese dorpie vol juwele."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Halfway There Game Lodge

"Het heelwat wild gesien, rooibokke, kudu, njala, kameelperde, wilde beeste, zebras, vlakvarke, leeus gehoor in die aand en vroegoggend."

Cullinan, Escape From Johannesburg

117 on Oak

"Interessante plek. Net jammer die vrou by Jan Harmsgat was so ongeskik toe ons daar wou inloer. Dit met 'n glas wyn in die hand. Ons het heerlik geëet by As Greek as it Gets."

Page
Page 44 - Showing 1291 to 1320

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers