Geverifieerde Resensie

Escape From Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5280 resensies.

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Bushveld Magic

"Ons het nooit geweet watse juweel net hier op ons voorstoep lê nie. Ons sal vir seker terugkeer."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Plaas Toe

"Net 5 spesies gesien nl. Zebras, springbokke, kameelperd, die Neushoringvoëls en 'n vlakvark. Beslis nie waarde vir jou geld nie."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Kassaboera Lodge

"Pragtige plek met baie om te besigtig."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Out of Africa Lodge

"'n Goeie plek vir toeriste, maar daar is min om te doen vir jongmense wat in Rustenburg bly."

Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg

Kohandè Glamping

"Daar is dinge om te doen. Ons het nie buite nabygeleë plekke besoek nie. Mooi natuurskoon."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Die selfry-permitte gee 'n kaart saam met aanwysings, maar 'n mens word nie gesê van paaie wat tydelik, in ons geval a.g.v. oorstromings, gesluit is nie. Dit mors baie tyd."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

La Belle Guesthouse Parys

"We love the small shops, antique shops and lovely restaurants. We will definitely be back soon."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Siyaya Bush Lodge

"Dinokeng is a special place, especially when you go willing to see all the little things that the bush has to offer."

Sasolburg, Ontsnap Uit Johannesburg

Riemland

"The roads were dark without lights."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Opstal Gasteplaas

"Pragtige dorp met baie om te sien en doen!"

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"Potchefstroom is 'n puik plek vir toeriste."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Schilbach House

"Die paaie in Parys is baie sleg. Die eetplekke maak vroeg toe."

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Sunset Bush Camp

"Dinokeng is net naby genoeg vir 'n ruskans uit die stad. Goeie ontspanning en die natuur is binne jou bereik."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Benlize Lodge

"A great destination for a day visit or a weekend stay. Close enough to Joburg that the drive isn't a problem and there is so much to do from bars and restaurants to karting and boating."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Meadows Apartments

"Vaal dorpie met min toerisme-inligting beskikbaar. "

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Mooiplasie Bush Camp

"Met tyd sal Dinokeng net beter en beter word. Ons glo meer drade moet sak sodat die wild meer kan versprei. Wild was 'n bietjie skaars, maar ons glo met tyd sal wild meer volop word, dit is 'n lang proses. Daar moet meer plan gemaak word rondom dinge soos "hides", maar selfs 'n plek soos die Krugerwildtuin het eers na baie, baie jare die dinge in plek gekry. Daar kan baie verbeter word, maar tyd sal die grootste faktor wees en in tussen sal ons aanhou om Dinokeng te ondersteun, ons het werklik 'n lekker tyd daar gehad."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Green Door Guest Cottage - Noorder Street

"Hulle kan aandag gee aan die waterprobleem as dit beurtkrag is!"

Mogwase, Ontsnap Uit Johannesburg

Lapeng La Heso

"Vriendelike en behulpsame personeel."

Parys, Ontsnap Uit Johannesburg

Gegund Gasteverblyf

"As daar water en elektrisiteit is, is dit die ideale vakansiedorp met baie om te doen vir oud en jonk."

Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg

If Not Why Not Guesthouse

"Heerlike atmosfeer en gemaklik. Sal graag weer daar gaan tyd spandeer. "

Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg

Abendruhe Lodge

"Lekker naby Johannesburg vir 'n vinnige wegbreek. Baie akkommodasie beskikbaar."

Hartbeespoort, Ontsnap Uit Johannesburg

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Altyd 'n heerlike atmosfeer vir enige geleentheid."

Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg

Vredelus

"Het Bethlehem vir 'n hofsaak Bethlehem besoek het, en dus nie vir ontspanning nie."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang