Geverifieerde Resensie
Escape From Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5311 resensies.
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Speranza"Clean up the town and fix the roads. Also make it safe and beautiful by the riverside again where the waterpark things were. It will attract more people!"
Leeuwkloof Valley, Ontsnap Uit Johannesburg
Die Wit Hangmat"Vir mense wat na aan die natuur wil wees en net stilte om jou wil hê. "
Witbank, Ontsnap Uit Johannesburg
Cairos Guest House"Ek gaan kuier by kinders anders kom ons nie sommer daar."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Road Lodge Potchefstroom"Baie sentraal en gerieflik, waarde vir geld. Kan definitief aanbeveel."
Standerton, Ontsnap Uit Johannesburg
The Log Cabin Apartment Hotel"Net paaie bietjie ontoeganklik by tye."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
Rotary Place"Lekker kos, opregte vriendelike mense en 'n rustige atmosfeer."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Ek sal defs weer die Reservaat besoek."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Oor naweke lewe Parys met besoekers van heinde en verre! Atmosfeer soos dié van 'n kunstefees. Groot verskeidenheid eet-en kuierplekke. Vele geleenthede vir snuffel-kyk en koop."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Honey Lodge"Have not seen the big cats or elephants yet but was a great outing. Love the "veldjie" at the picnic site."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
Plaas Toe"As we attended a wedding we didn't really have time to view the game but saw quite a few antelope between the main gate and the lodge."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Adato Guest House"Buiten die slaggate, kan Potchefstroom aanbeveel word as toerismebestemming. Historiese geboue baie mooi en hoop dit word in stand gehou vir ons kinders."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Green Meadows Apartments"Lekker restaurante en wakker naglewe in die hoofstraat af. Ons het lekker gaan stap die aand en die atmosfeer was aansteeklik."
Bethlehem, Ontsnap Uit Johannesburg
Gemsbok Cottage"Nie Bethlehem self besoek nie, maar die buurt was mooi en rustig en stil."
Magaliesburg, Ontsnap Uit Johannesburg
African Hills Safari Lodge & Spa"Close to Pretoria. Good enough road. Lots of history and beautiful wildlife all around. Activities like ballooning, game drives close by."
Dinokeng Wildreservaat, Ontsnap Uit Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Sien altyd een van die Groot 5. Gilbert deel inligting oor die veld en diere. Die game drives is altyd aangenaam."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
FAK Udolpho Rivierplaas"Friendly and welcoming and definitely pocket friendly."
Potchefstroom, Ontsnap Uit Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Ag, ek verlang sommer weer na student wees. Pragtige dorp, sal moet kyk na die potholes."
Dinokeng, Ontsnap Uit Johannesburg
Nyani Lodge"Baie mooi. Dit het baie gereën oor Paasnaweek en vir fotografie nou nie die beste nie. Nogtans baie lekker."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
River View"Pragtige plattelandse dorpie met baie snuffelwinkels en eetplekke."
Parys, Ontsnap Uit Johannesburg
3Ri4"Die dorpie is oulik, maar lei maar aan dieselfde kwale as alle klein munisipaliteite deesdae. Ongeag, die Vaalrivier is daar en 'n lieflike omgewing."