Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5270 reviews.
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Defintief potensiaal vir 'n wonderlike restaurant in area. Soms wil mens bietjie dit byvoeg by die wegbreek-ervaring."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
La Croche Guest Lodge"Maybe the municipality can attend to the potholes and aesthetic character of this beautiful old town."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Ons het die begeleide stap van 3 ure deur die reservaat baie geniet. Dinokeng is nader aan Pretoria as die Wildtuin en het ook die Groot Vyf. Paaie moet egter meer gereeld geskraap word."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Lieflike plek, ek besoek dit gereeld. Naby geleë, maar die paaie kan gerus bietjie opgeknap word."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Die kabelkar is 'n definitiewe moet! Baie verras gewees met die dag uit op hom, en die zoo is heel verbasend skoon."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Stay Harties Accommodation"Dis 'n lekker naweek-wegbreek - met warmer weer as Johannesburg vir die winter-toeris."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"As jy heerlike ontbyt teenaan die rivier wil geniet, met veral die kalmte en die mooiste uitsig op die water, is O's restaurant die plek!"
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Grondpaaie nie orals in goeie toestand nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bauhenia Potchefstroom"Pragtige, geskiedkundige studentedorpie met Afrikaans as voertaal ook in die restaurant waar ons geëet het."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Animals are easily spotted and ease-of-access is a breeze due to its proximity from PTA and JHB. The butcher has tasty meat, and there are plenty of spots to spend time in the reserve."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
ThatchView"Lekker geleë vir n vinnige wegbreek met baie om te doen en lekker eetplekke."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Wat 'n heerlike ontsnapping uit die stad se geraas. Dis minder as 'n uur se ry van Johannesburg af. 'n Lieflike dorpie met baie interessante winkels, kunsgalerye en restaurante. Die Hartelus Mark op die eerste Saterdag van die maand is 'n moet om by in te loer. Baie om te doen en te sien in die omgewing ook."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"A little gem I didn't know about. Will need to visit again."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Kosmos Manor"Daar is baie om te gaan verken in en om Hartebeespoortdam."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Muqurati Lodge"So accessible and ideally located in Gauteng when provincial travel bans make it tricky to go further."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Baie te doen vir naweek-uitstappies."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"A very clean town. Love it because I grew up there."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Mia Hills Guest House"Lots of tourists attractions to check out."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Die leeus se geraas in die aand is iets om te beleef! Voel of hul jou drumpel gaan deurstap."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Nonnashoek Country B&B"Die dorp se strate is in 'n uiters swak toestand."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Numerous vagrants, numerous potholes. The riverbanks are polluted and littered, but the shops in the high street gave excellent service. The staff at PathCare were fantastic."