Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.
"Het verlief geraak op die plek, was ons eerste keer - maar defnitief nie die laaste!!"
"Na die groot knellende droogte was dit wonderlik om te sien hoedat die veld herstel het en mooi die vlaktes met groen gras en diere wat daar wei. "
"Een van ons mooiste dorpies in Suid-Afrika. Die ligging, klimaat, oulike winkels en mooi gastehuise. Kan by Golden Gate 'n draai maak, so voorwaar 'n oulike skilderagtige dorp."
"Uiters mooi wêreld. Beveel dit aan vir enige natuurliefhebber. Regtig baie mooi."
"Besige klein dorpie soms, maar dit bly maar ongelooflik mooi, veral na die goeie reëns. Bespreek dalk net vroegtydig as jy spesifieke restaurant wil gebruik, veral in besige tye. "
"Parkering is 'n probleem omdat Clarens so gewild is en uitgebrei het. Daar is nog soveel eetplekke wat ek graag sal wil besoek."
"Omgewing wonderlik! Ontwikkeling oorkant R712/Clarens pas nie by dorp en omgewing!"
"Perfekte plek om jouself to verloor en te herlaai. Natuurskoon, kunste en ook vir die avontuurlustige. Die geheim is om met al die mense (inwoners) te gesels! "