Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Dorp is baie klein en twee dae maksimum is ideaal vir 'stopover' Bloemfontein of Kaap toe. "

Parys, Vrystaat

Aqua View Riverside Guesthouse

"Baie jare geneem om daar besoek af te lê en was beslis nie teleurgesteld nie."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Very pleasant."

Fichardt Park, Vrystaat

21 @ Benade

"Naby hospitale, winkelsentrums en die heerlikste ontbyt geëet by Do Rigo's."

Clarens, Vrystaat

Royal Coachman Lodge

"Baie oulik. Geniet die mense baie. Dit was vir my net 'n bietjie te kommersieel. "

Clocolan, Vrystaat

Ben Nevis Guestfarm

"Beoek dit self en beleef die mooi van die Vrystaat."

Deneysville, Vrystaat

Brentwood Lodge

"Vir die hengelaar is Deneysville baie sentraal. Dam- en rivierhengel is moontlikhede."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Baie mooi plekkie vir 'n wegbreek of om deur te reis."

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Pragtig, skoon, wonderlike natuurskoon, oud-Europese styl. Ons "love" die plek en sal weer besoek."

Zastron, Vrystaat

Tinkerbell

"Ek was net 'n kort rukkie in Zastron, maar dis n oulike dorpie met karakter. Gaan eet beslis by Nells as jy daar is, dis kos uit die hemele."

Clarens, Vrystaat

The Clarens Country House

"Sal altyd weer daarheen gaan - minstens 2 maal per jaar."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is 'n klein, mooi dorpie in die hart van die Vrystaat. Lekker bestemming, die winkels net duur, maar dis pragtig verby en 'n mens verkyk jou aan die Maluti-berge."

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Baie rustige dorp. Hou dit asb. eg Suid-Afrikaans."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Clarens is a beautiful place with the most friendly people. If you need a breakaway we would recommend Clarens definitely."

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Baie lekker, nie 'n Sjinese vlooimark nie."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Clarens is een van ons gunstelingplekke in die RSA."

Fouriesburg, Vrystaat

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Fouriesburg het baie basiese fasiliteite. Neem maar kruideniersware saam. Die "general dealer" op Fouriesburg het baie beperkte keuses. Daar is restaurante en slaghuis wat goed lyk, alhoewel ons dit nie besoek het nie. Naaste inkopies is Bethlehem, Clarens of Ficksburg (50 km weg)."

Fouriesburg, Vrystaat

Uitzicht Game Lodge

"Klein, maar oulike plekkies om te eet."

Clarens, Vrystaat

Mont d’Or Hotel Clarens

"Baie oulike dorp, kort 'n eetplek soos Ocean Basket. "

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"Lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Clarens is wonderlik en ek sal weer daarheen gaan."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Vir die wat nog nooit in Parys was nie, jul kan gerus "Die Plek" by O's restaurant besoek vir die mooiste sonsondergang en die lekkerste pizza's. O ja, en drink gerus 'n "Gingerberry" by die Plum Tree Vintage restaurant."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Ons het by die plaaslike hotel aandete geniet wat 'n fantastiese ervaring was. Vriendelike personeel en kos uit die boeke."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Pragtige area om te besoek. Veilig en skoon. Pragtige winkeltjies en eetplekkies. Ons het dit baie geniet. "

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Net een aand oorgeslaap, maar dink die pragtige omgewing het potensiaal as dit bemark word. Baie mense weet nie waar dit is nie. Ek sal graag terugkeer."

Blad
Blad 226 - Wys 6751 tot 6780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang