Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Clarens, Free State

Golden View Luxury Self-Catering

"Pragtige dorpie en 'n moet om daar te stop / oornag."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"Kwaliteit produkte raak skaars en onbekostigbaar."

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Dis jammer dat die winkels al 16:00 toemaak en dat sommige restaurante nie elke dag oop is gedurende die skoolvakansie nie."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is uniek en die natuur is asemrowend."

Pellissier, Free State

Cura Lodge

"Easy access on route to Cape Town. Very quiet neighbourhood."

Fichardt Park, Free State

Blue Crane Guest House

"Dit is 'n gewone woongebied. Wegneemkos, bankgeriewe beskikbaar minder as 'n kilometer van die gastehuis."

Springfontein, Free State

Springfontein Guest House

"Die dorp gaan maar dieselfde pad as die meeste klein plattelandse dorpies."

Clarens, Free State

Ash River Lodge B&B

"Clarens is 'n pragtige dorpie tussen mooi berge. Baie om te sien en lekker eetplekke. Ons kuier gereeld daar."

Bloemfontein, Free State

A Little Guesthouse

"No comments, stayed one night only arrived in the dark left the next morning in the drak."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"If you like a safe place to shop and wander around between restaurants and in nature, highly recommended!"

Clocolan, Free State

Vlakbult Guest Farm

"Ons was by 'n troue by Zuikerkop net buite Clocolan, daarom het ons hier geslaap. As jy 'n plek soek waar daar regtig niks is vir sover jy kan sien nie, dan is hierdie die ideale wegbreek plek. Ons was egter lekker verras. Die oomblik wat jy begin kyk om te kyk sien jy daar gaan baie meer aan as wat jou eerste indrukke is."

Wepener, Free State

Lord Fraser Guest House

"Sorg net dat die GPS die korrekte toegangsroete tot die dorp bekom! Tyd was ook te min om regtig die dorp te verken. Dalk volgende keer langer kuier!"

Clarens, Free State

De Lusthof Guest Farm

"Dit is 'n heerlike plek om te kom ontspan en die pragtige natuur te geniet. Sal definitief weer teruggaan!"

Ventersburg, Free State

Die Kuierhuis

"Ek dink 'n plattelandse dorp met opregte mense daar."

Clarens, Free State

RiverWalk Guest House

"Ek gaan vir seker terug! Daar is baie wat ek nog wou sien en doen."

Fichardt Park, Free State

Blue Crane Guest House

"Ons het slegs oornag, so ons kan nie werklik kommentaar lewer nie. Lyk egter na 'n mooi en rustige omgewing. "

Fichardt Park, Free State

21 @ Benade

"Aangesien ons die hospitaal moes besoek was dit ideaal geleë."

Clarens, Free State

Titanic View - Place of Peace

"Pragtige naweekbestemming."

Trompsburg, Free State

Memory Ranch

"Ons het slegs via Trompsburg na Potchefstroom en Messina gereis. "

Clarens, Free State

Collett House

"Mal oor die plek....mens is ontspanne die oomblik as jy uit die kar of af van die motorfiets af klim...."

Clarens, Free State

Andes Clarens Guesthouse

"Clarens is beslis 'n besoek werd."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg was 'n aangename verrassing, 'n netjiese skoon dorpie met die mooiste huise."

Fichardt Park, Free State

Belmar Guesthouse

"Fichardt Park is ideally situated if one wants to get in and out of Bloemfontein with ease. We did not go into the suburb. "

Langenhovenpark, Free State

Amity Guesthouse

"Langenhovenpark is 'n baie netjiese woonbuurt en ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n oornaggastehuis."

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Pragtige dorpie."

Fouriesburg, Free State

Lesoba Guest Farm

"Die omgewing is ongelooflik mooi. Dit is 'n skoon wêreld en die mense is vriendelik. As jy van rustigheid en van mooi natuur hou, is dit die aangewese plek."

Clarens, Free State

Arundel Studios

"Dis 'n amazing dorpie, baie mooi en sal elke jaar graag wil besoek."

Page
Page 240 - Showing 7171 to 7200
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers