Geverifieerde Resensie

Gansbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 765 resensies.

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Dis mooi en rustig, dalk vir ouer mense, ons is 30 en was maar verveeld. "

Gansbaai

Rus en Vrede

"Wonderlike, rustige, skoon dorp."

Gansbaai

On the Rocks B&B

"Gansbaai is 'n pragtige dorpie met wonderlike natuurskoon. Die perfekte plek om te rus en jou wese te vul met die mooi rondom jou."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Die hele area is absoluut beeldskoon en baie skoon! Hou dit vol!"

Gansbaai

Sunset Bliss

"Baie om te sien en te ervaar, veral die marine groot vyf 'n aanbeveling."

Gansbaai

Walviskus

"Baie dankie vir die goeie diens en vriendelikheid van die mense daar. "

Gansbaai

Sunset Bliss

"Die deel waar die huis is, is baie mooi."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Ons was heel beïndruk met die plekkie ."

Gansbaai

Harbour View

"Ons het nie veel van Gansbaai gehou nie. Sal nie weer daar 'n draai maak nie."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Heerlike ervaring vir ons as gesin."

Gansbaai

Ouma se C Huisie

"Everything is driving distance. You need to plan ahead to visit places. To visit the beach you also needed to pay."

Gansbaai

Shark Cove

"Lively seaside town."

Gansbaai

Whale of a Time

"Baie lekker vakansiehouplek en baie om te doen. Vriendelike en veilige plek."

Gansbaai

Whale of a Time

"Aangename omgewing."

Gansbaai

Whalescape

"Sal enige tyd daar gaan aftree."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Sal beslis weer daar gaan bly."

Gansbaai

SeaKaya

"Lekker plek. Gaan ry rond en eet vis."

Gansbaai

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"De Kelders is more appealing than central Gansbaai!"

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Cannot believe so many places were closed on a long weekend. The Spar has really gone downhill. We shopped there and had to go to OK. We then only supported OK the rest of our weekend."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai self is nie werklik 'n toeriste dorp nie, maar omdat dit sentraal is, is dit 'n gerieflike plek om te bly. Dit is naby aan talle besienswaardighede en winkels."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Vissergemeenskap. Almal was vriendelik en dit was asemrowend mooi, veral die Klipgat-Grotte. Iets om te beleef en aan te beveel."

Gansbaai

Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See

"Franskraal is uitsonderlik, maar Gansbaai in geheel ontbreek nog baie. "

Gansbaai

SeaKaya

"Oulike dorpie! Fantastiese sakesentrum met alles onder een dak!"

Gansbaai

Melkboom Self-Catering Villa

"Lekker, Lekker, Lekker!"

Gansbaai

Happy Family Guest House

"Beveel die geriewe ten sterkste aan."

Gansbaai

Gansbaai Central Accommodation

"Dit is 'n moet besoek. Ek sal graag teruggaan."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Die Walker Bay natuurresevaat waar Klipgatgrotte is, is beslis die hoogtepunt! Hulle ontvang ongelukkig slegs kontant vir ingangsfooi, geen kaart/zapper/snapscan nie."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Die hele strook van De Kelders, Gansbaai, tot met Fransbaai is 'n baie spesiale plek."

Gansbaai

Kormorant Apartment

"Lekker plek om te besoek."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang