Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 718 resensies.
"Vreeslik mooi, walvisse is 'n groot hoogtepunt. Pikkewyne by die sentrum is oulik. Mooiste uitsigte. Mense baie behulpsaam. Daar kort definitief 'n Pick 'n Pay op die dorp. Dankie vir die gasvryheid."
"Ons was daar vir die walvisse en was nie teleurgestel nie. Mooi omgewing en seeuitsig was bonus."
"Baie mooi dorp, soveel om te doen en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."
"I loved Gansbaai. It's quiet, safe, it has all the shops needed. Nature around is astonishing. We travelled further south to the other towns and I wish we stayed longer in Gansbaai. Next time I will spend more time there."
"Pragtige dorp. Dit was my eerste keer in Gansbaai maar ek was verras met die vriendelike mense en omgewing. Sal beslis weer gaan."
"Nog nie so kommersieel soos Hermanus nie. Skep nog die indruk van 'n vakansiedorp met die groter Hermanus net om die draai. Verskeie strande en klein plekkies binne 'n paar minute se ry vanaf Gansbaai."
"Gansbaai is a definite must to visit, especially during whale season. We spotted a few jumping in and out of the water. Can't wait to visit again."
"Ons kon interessante plekke soos die pikkewynhospitaal en Walkerbaai se grot besoek. Gansbaai is ook naby genoeg vir 'n dagbesoek aan Hermanus."
"Die area waar Zeezicht geleë is en naasliggende De Kelders is 100% aanbeveelbaar."