Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Nice quiet, peaceful town. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango's Rest

"Interessante plekke om te besoek. Groot verskeidenheid om in baie se smaak te val."

Tuinroete

Green Hills Forest Lodge

"Pragtige natuurskoon met genoeg oorslaapgeriewe, eetplekke en ander aktiwiteite om dit 'n uitstekende bestemming te maak."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Soos altyd, baie om te doen."

Stilbaai, Tuinroete

Strandloper

"Ek gaan gereeld Stilbaai toe, en dit is elkekeer net 'n lekker kuierplek."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Kom elke jaar daar kuier, love die dorp. "

Mosselbaai, Tuinroete

De Valle Seeuitsig

"Verskeidenheid aktiwiteite in die onmiddellike omgewing en Hartenbos."

George, Tuinroete

Joan Selfsorg Eenheid

"George bestig die mooiste en gerieflikste blyblekke."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 18

"Dit is voorwaar 'n wonderlike plekkie."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"Pragtige, groen, vriendelike dorp en omgewing."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Lalapanzi Cottage

"Great place, great restaurants."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach @ 100 meter

"We like Mossel Bay and have been there a few times. "

Riversdal, Tuinroete

Dibiki Holiday Resort Riversdal

"Baie rustige dorpie en vriendelike mense."

Sedgefield, Tuinroete

Flip Flop Holidays at the Whale House

"Growing, have been going there for over 20 years and still love it."

Tuinroete

SeeBries

"Pragtige uitsigte."

George, Tuinroete

Pollocks Place

"I love travelling and staying in George for work. For the leisure traveller, a perfect and central base to explore all the wonder that the Garden Route provides."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Tidal Retreat

"Lots of fun things to do in the area!"

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Mosselbaai is aangenaam. Ons het, ten spyte van die verblyf wat slegs bietjie meer gebied het as 'n kampterrein, 'n heerlike vakansie gehad in Mosselbaai - daar is lieflike toeriste-aantreklikhede en dis baie rustig buite seisoen."

Sedgefield, Tuinroete

Leisure @ Loerie

"Fantastiese boeremark elke Saterdag. Oral in Sedgefield was die mense ongelooflik behulpsaam en vriendelik. "

George, Tuinroete

Dut Hut

"Pragtige omgewing. "

Stilbaai, Tuinroete

Papillon

"Mooi omgewing en baie vriendelike mense. "

Knysna, Tuinroete

Protea Guest House

"Jammer, baie oulike winkeltjies het verdwyn."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"Mal oor Mosselbaai, was voorheen baie in Mosselbaai."

Mosselbaai, Tuinroete

Withuis

"Mosselbaai, en in besonderse Hartenbos, is 'n top-gehalte, veilige en bekostigbare vakansiebestemming met gematigde weer reg deur die jaar. Al die nodige winkels is beskikbaar en maklik bereikbaar en daar is ook genoegsame vermaak en besienswaardighede vir beide oud en jonk."

Mosselbaai, Tuinroete

CBS Accommodation

"Een van ons gunsteling-plekke in Suid-Kaap."

Witsand, Tuinroete

Kite View 1

"Lekker plek vir visvang."

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai en omgewing het 'n baie gematigde klimaat."

Tuinroete

Green Hills Forest Lodge

"Mooiste area in Wes-Kaap. "

Blad
Blad 94 - Wys 2791 tot 2820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang