Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9327 resensies.

Hartenbos, Tuinroete

Montrose Cottage

"Hartenbos bly 'n fees!"

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"We go there mainly for the Saturday Market “The Wild Oats”, but all the little shops are a refreshing change to the Eastern Cape. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm

"Skoon dorp met baie besienswaardighede en baie vriendelike mense."

Sedgefield, Tuinroete

Forestview Guesthouse

"Die dorp het my verras. Ek het nooit geweet dis so groot en het so baie kuierplekke nie."

George, Tuinroete

Ibis Place Guest House

"Love George - love the Garden Route. No better place for a nature lover."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Hartenbos is 'n fantastiese vakansieplek."

Heroldsbaai, Tuinroete

Makarios on Sea

"Heerlike plek om in die son en see te kuier. Gesinsplek!"

Sedgefield, Tuinroete

40 Montage Village

"Baie lekker, rustige vakansiedorp."

Uniondale, Tuinroete

Huisie Ommie Hoek

"Uniondale is 'n klein juweel waarvan duisende mense vertel moet word. Die dorpie se grootste bate is sy mensvriendelikheid. Bring 'n uur in die dorpie deur en jy sal langer wil bly want jy het dan alreeds vriende gemaak met wie jy langer wil gesels. "

Heatherlands, Tuinroete

57 on Plover

"Baie stil, naby hospitaal en dorp. "

Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found

"Dit is 'n pragtige en wonderlike deel van ons land, wil sommer als in Gauteng verkoop en daarheen trek!"

Hartenbos, Tuinroete

Alikreukel b29

"Baie lekker vakansieplek met hope vermaak vir die kiddies."

George, Tuinroete

Esperanza Countryside Accommodation

"Baie oulike plek binne afstand van die see en strande."

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Fantasties - 5 Ster!"

George, Tuinroete

Blue Whale Resort

"A lovely base from which to explore the whole area."

Heroldsbaai, Tuinroete

Makarios on Sea

"Uitstekend geleë, baie netjies en diens van Antoinette en span puik."

Stilbaai, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai is net mooi reg geleë om vandaar te ry na enige. Die mooiste en vriendelikste mense is maar seker daar gemaak. Almal het tyd vir mekaar gemaak en knoop gou 'n geselsie met die mense in die winkels aan. Sal enige tyd weer terug gaan Stilbaai toe."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"My gunsteling wegbreek-naweekplek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Amakaya Backpacker Travellers Accommodation

"Bly steeds 'n lieflike plek, net ver van ons af. Kinders uit die huis, so ons besoek nou ander oorde en plekke."

Witsand, Tuinroete

Ittledoo

"Witsand is 'n rustige strand niks misdaad of geweld nie. Daar is lekker swemplekke en of lekker vir seilbootritte."

Oudtshoorn, Tuinroete

Gumtree Guest House

"Pragtige en geskiedkundige dorp. Ons sou graag langer wou bly"

Oudtshoorn, Tuinroete

Amanda's Cottage

"Very good value for money. Clean and comfortable."

Hartenbos, Tuinroete

Oester 202

"Die beste! 'n MOET-doen."

Danabaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Baie spesiaal: die bosbokke, fisante en tarentale wei in die tuin - het soos die tuin van Eden gevoel! Danabaai - heerlik rustig en stil!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Wilgewandel Holiday Farm

"Oudtshoorn was a nice destination with lots of tourist things to do."

Blad
Blad 307 - Wys 9181 tot 9210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang