Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 3121 reviews.

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Ons eerste besoek aan die omgewing, sal op die uitkyk wees vir ander plekke daar."

Pretoria, Gauteng

37 on Charles

"Pretoria bied baie aan, te veel om op te noem, en het 'n paar dae nodig om alles te verken."

Pretoria, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Beautiful, warm weather. "

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kohandè Glamping

"Daar is baie plekkies waar mens kan gaan rus in die vallei en sal dit beslis aanbeveel. Dit is veilig en baie mooi."

Pretoria, Gauteng

Dee's BnB

"Net verskriklik jammer om te sien hoe ons pragtige stad agteruitgaan. Ek is nou 63, en was as jong meisie in Pretoria, wat 'n nagmerrie nou vir die jong klomp!"

Pretoria, Gauteng

Guesthouse @ 31 Murray

"Pretoria is 'n wondelike toeristebestemming. Een van die mooiste en skoonste stede ooit."

Johannesburg, Gauteng

Glenburn Lodge & Spa

"Baie dinge om te sien en doen in Johannesburg en omgewing. Mense mis uit as hulle verder gaan."

Johannesburg, Gauteng

OR Tambo Guest House

"'n Wye verskeidenheid van bedrywighede en vermaak is beskikbaar."

Johannesburg, Gauteng

Upper Houghton Guesthouse

"Busy and roads are terrible. Facilities readily available - shops, food delivery and Uber."

Johannesburg, Gauteng

Pantera Lodge

"Johannesburg is Johannesburg."

Pretoria, Gauteng

Cottage at 152

"Not sure why anyone would got there other than to work. "

Pretoria, Gauteng

Vintage on Main

"Puik bestemming vir geskiedenis-entoesiaste."

Pretoria, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Bly 'n pragtige stad, maar soos met baie ander stede moet mens uit die middestad wegbly!"

Pretoria, Gauteng

Cottage at 152

"The Suburban restaurant in Candle Woods Estate: puik kos, atmosfeer en diens."

Heidelberg, Gauteng

Picanha Guesthouse

"Very neat and quiet town. "

Pretoria, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Lekker stad. Baie om te doen. Lekker restaurante."

Pretoria, Gauteng

Home at Harry's

"Pretoria maak mens baie tuis en gemaklik voel. "

Meyerton, Gauteng

The Angel River Villa

"Ek het die Midvaal maraton gehardloop en dit het in die donker begin & was verbaas om te dat ek die hoeveelheid straatligte wat buite werking was op my een hand kon tel. Dit is buitengewoon vir Gauteng."

Cullinan, Gauteng

The Corner Of

"Pragtige, historiese dorpie vol juwele."

Pretoria, Gauteng

40 on Ilkey B&B

"Pretoria is my hartstad."

Cullinan, Gauteng

117 on Oak

"Interessante plek. Net jammer die vrou by Jan Harmsgat was so ongeskik toe ons daar wou inloer. Dit met 'n glas wyn in die hand. Ons het heerlik geëet by As Greek as it Gets."

Pretoria, Gauteng

Guesthouse @ 31 Murray

"Bly 'n pragtige stad."

Pretoria, Gauteng

Ginger Barn

"Pretoria bly altyd 'n heerlike stad. "

Johannesburg, Gauteng

Brickhaven Accommodation

"It is a beautiful province to visit."

Johannesburg, Gauteng

Aviators Retreat

"Ons besoek was beperk tot die Krugersdorp-Roodepoort-omgewing."

Pretoria, Gauteng

7 @ Brainline

"Pretoria is 'n pragtige stad met 'n gematigde klimaat."

Johannesburg, Gauteng

Up21 Guest House

"Johannesburg is maar baie besig veral as jy van 'n plattelandse dorp af kom."

Johannesburg, Gauteng

Monchique Boutique Guest House

"Solank mens naby Gilroy's bly, dan is dit puik."

Hekpoort, Gauteng

Magalies Mountain View Cottage

"We had a problem with rain since the roads are gravel."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers