Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Faerie Glen, Gauteng

Adelante Self Catering

"Dit was 'n netjiese plek en ons het baie lekker gebly."

Fourways, Gauteng

Green Park Manor

"Fourways had all the shops and restaurants one would want and is also close to Sandton and the Cradle of Mankind. It is also more reasonably priced than Sandton. It also offer a better option for travelers leaving for the Northern parts of South Africa, as traffic is not as bad and there are various route that can be taken."

Sinoville, Gauteng

Salve

"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."

Raslouw, Gauteng

De Zoete Rust

"Raslouw is 'n baie mooi buurt."

Heidelberg, Gauteng

Tuin van Eden

"Pragtige dorp, kort regtig 'n groot vakansieoord."

Irene, Gauteng

Irene B&B

"Het konsentrasiekamp in Irene besoek. Was baie interessant."

Krugersdorp Noord, Gauteng

Rabbit Hole Hotel

"Skoon dorp en natuur is mooi."

Aston Manor, Gauteng

Footprints Lodge

"Safe area with access to anything you could need for an enjoyable holiday."

Garsfontein, Gauteng

Xaviera Guest House

"Garsfontein is a quiet place to be with lots of different shopping complexes to choose between."

Cullinan, Gauteng

Kohandè Glamping

"Goeie, bekostigbare etes en interessante winkels."

Bailey’s Muckleneuk, Gauteng

37 on Charles

"Dit was naby ons bestemming."

Krugersdorp, Gauteng

Rocky Aloe Escape

"As jy wil wegbreek van die stad se rumoer is dit sommer net 'n klipgooi en jy is daar. Dit is steeds naby alles sou jy wou inkopies doen. Daar is baie toeriste aantreklikhede in die omgewing en selfs al het jy 2 weke tot jou beskikking sal dit nie genoeg tyd wees om alles te beleef nie."

Irene, Gauteng

Irene B&B

"Ek was nie bewus van die geskiedkundige agtergrond van Irene en omgewing nie. Dit is 'n goudmyn van historiese besienswaardighede, soos die konsentrasiekamp begrafplaas."

Heidelberg, Gauteng

Tuin van Eden

"Ons het die plattelandse gevoel geniet!"

Sinoville, Gauteng

Salve

"Sentraal en al die nodige besighede is in die omgewing. . "

Lynnwood, Gauteng

Hudson House

"Die Lynnwood Bridge-kompleks is 'n groot aanwins vir die area en bied baie wat vermaak en restaurante betref."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang