Verified Reviews

George's Valley

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George's Valley

Rated 4.8 out of 5 based on 27 reviews.

George's Valley static map. George's Valley
Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Heelwat om te ervaar en te doen in die omgewing."

The Herb Cottage.

George's Valley

The Herb Cottage

"Die besienswaardighede soos bv. die tuine was nie toeganklik nie en geen kennisgewings vanaf die hoofpad nie. "

Diggersrest Lodge.

George's Valley

Diggersrest Lodge

"Haenertsburg and Magoebaskloof is awesome. Just sorry for the water levels in Ebenezer and Tzaneen's dams. "

Diggersrest Lodge.

George's Valley

Diggersrest Lodge

"Die vallei is baie mooi en die plekke is goed voorberei vir toeriste veral tydens die Bessiefees."

Forest View Cabins.

George's Valley

Forest View Cabins

"Een van die mooiste valleie wat ons gesien het. Die natuurskoon daar is ongelooflik. As jy 'n natuurmens is, is dit die plek vir jou."

Magoebaskloof Camping Sites.

George's Valley

Magoebaskloof Camping Sites

"Baie mooi groen berge al was daar min reën en droogte. Die berge en gras waarop jy kamp is oral groen en apies gee geen probleme nie. Baie, baie mooi natuur."

Forest View Cabins.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway.

George's Valley

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Dis 'n lieflike omgewing waar ons enige tyd vakansie sal hou of wegbreek vir 'n naweek."

Driehoek Mountain Retreat.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway.

George's Valley

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Dit is verskrilik mooi! Ons is versot op die plek."

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Die natuurskoon is pragtig daar."

The Herb Cottage.

George's Valley

The Herb Cottage

"Baie lekker plekke en restaurante om te gaan besoek in die omgewing. Zwakala Brewery is uitstekend. Pot 'n Plow is 'n baie gesellige plekkie. Mountain Cafe is uitstekend!"

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Gaan dit beslis 'n jaarlikse instelling maak om die omgewing te besoek."

The Stables @ Glenogle Farm.
Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Sprokies mooi. Seker die mooiste deel van ons land."

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway.

George's Valley

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Baie plekkies om te besoek en dinge om te doen."

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Loer gerus in by Haenertsburg op pad George's Valley toe. Na Heanertsburg kry 'n mens ook eers die Debengeni-watervalle. Pasop wel vir bloedsuiers in die water! Hulle is baie klein en daar is baie van hulle! Sies!"

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Hartlike ontvangs, behulpsame gasheer en gasvrou."

The Herb Cottage.

George's Valley

The Herb Cottage

"Dit is een van die mooiste prag en praal in Suid-Afrika!"

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Dis so 'n pragtige plek."

Diggersrest Lodge.

George's Valley

Diggersrest Lodge

"Al vier seisoene in een dag. Baie lekker."

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Baie goed maar ek dink daar sal 'n paar addisionele vermaaklikhede bygevoeg moet word."

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Dis pragtige natuurskoon. "

Waterbessiebos Cottages.

George's Valley

Waterbessiebos Cottages

"Pragtige area van die land, met heelwat om te sien, doen en ervaar."

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers