Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van George's Vallei

4.7 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van George's Vallei van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy George's Vallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George's Vallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George's Vallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George's Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George's Vallei Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei

Die houthuise by Magoebaskloof Getaway is die perfekte oornagplek vir sakereisigers, verkoopspersone en vakansiegangers. Dit is in die malaria-vrye deel van Limpopo geleë. Magoebaskloof Getaway is 'n oase van vred...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei

Glenogle Plaas is 'n landgoed in privaat besit en is versteek tussen die denneboom-plantasies in die pragtige bergagtige area van Magoebaskloof. Dié prentjiemooi plaas spog met 'n manjifieke privaat dam wat propvol...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei

Ons wegbreek tussen die berge, Diggersrest Lodge, is bo-op die Magoebaskloof geleë. Ons verblyf is in pragtige tuine weggesteek met ongelooflike uitsigte op die valleie en berge naby aan die prentjiemooi dorpie, Ha...

Vanaf
R2 565
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in George's Vallei

The Herb Cottage is in die pragtige groen Magoeskloofvallei versteek. Die verblyf is in inheemse woude geleë. Die kothuis bied luuksheid teen ’n bekostigbare tarief. Die eenheid is volledig toegerus en het 2 sla...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in George's Vallei

MistyCrown Self-Catering Homes - Skordi 47 bied 'n selfsorghuis en -woonstel in die area Misty Crown in George's Valley. Dié vakansiehuis bied 'n pragtige uitsig oor die Ebenezerdam en omgewing, en is ideaal vir '...

Vanaf
R2 290
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in George's Vallei

Frida's View is 'n selfsorgkothuis op 'n krans en is omring met avokado-boorde en woude in Magoebaskloof. Dié kothuis is ideaal vir 5 gaste wat opsoek is na 'n rustige vakansie weg van die stad. Dié knus kothuis ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei

Forest View Cabins is 14 km buite die tropiese dorp Tzaneen geleë, en word omring deur die majestueuse Wolkberge en woude. Dié selfsorgverblyf is knus, elegant en spog met prentjiemooi uitsigte. Berblyf word in...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George's Vallei

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, ...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George's Vallei

Misty Crown Self-Catering Home - The Cottage bied selfsorgverblyf vir 2 gaste in 'n woonstel op die eienaar se perseel in Misty Crown. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in George's Vallei

Waterbessiebos is net 7 km buite Tzaneen op die Georges Valley-pad en dus 'n ideale oornagbestemming. Dié selfsorg-houthuis het 'n oopplan-ontwerp, is 2 m bo die grond verhewe en is heerlik versteek en privaat van...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]