Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1021 reviews.

George

Edennook

"Baie gebruikersvriendelike dorp. Maklik om in en uit die dorp te kom."

George

8 on Wright

"Truly lovely, just rather cold!"

George

ArendsRus Country Resort

"Well run city in a magnificent setting."

George

VoelFrey

"Vakansie-atmosfeer vir alle toeriste."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Victoriabaai is een van dié mooiste plekke in Suid-Afrika."

George

57 on Plover

"My eerste keer in George as 'n gas, het nog altyd baie hoë denke van die plek gehad en dit is bevestig. Sal graag eendag 'n inwoner wil wees."

George

Forest and Pine

"Ek kom gereeld George toe en kan net met groot lof praat van die besighede se diens en behulpsaamheid."

George

Oakhurst Hotel

"It's a good place. "

George

57 on Plover

"Redberry beslis 'n moet!"

George

Dut Hut

"Pragtige, skoon dorp. Die hele atmosfeer in George was ongelooflik."

George

Mysthill Farm Cottages

"Baie om te doen en te geniet in en rondom George."

George

Oupa se Pitte Top Unit

"Kry nie beter! "

George

Pollocks Place

"I love working in George. The places I need to visit for work are all 10 minutes away."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Fantamagories-wonderlik."

George

21 Heather Road

"The Power Van is a must do if you are in George."

George

Avo&Oak Guesthouse

"Pragtig, baie om te sien, baie skoon en vriendelike mense orals."

George

Forest and Pine

"It was beautiful and green, with magnificent mountains. I loved to see how many horse properties had happy horses grazing in their camps. Enjoyed George very much! It's a beautiful part of the Garden Route."

George

Lord Caledon Guest House

"George is a beautiful town and very clean. I love George!"

George

Oupa se Pitte Top Unit

"Baie ander alternatiewe beskikbaar."

George

Little Fern And Peace Lilly

"Beautiful place and friendly people."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Vriendelike plekkie met mensies daarin, elke oomblik van George geniet."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Thank you George."

George

Ambiante House

"Dit is skoon en veilig."

George

Loerie Guest Lodge

"Pragtige dorp."

George

Willow Cottage

"Baie sentraal geleë naby bekende toerisme-aantreklikhede."

George

31 On Uitspan

"George is beautiful! Well worth the trip."

George

Green Pastures Guesthouse

"Lekker plek om vakansie te hou."

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Kan nie in woorde vertel nie dit moet gesien en beleef word."

George

Arbeidsgenot 3

"Ons is mal oor George. Dis 'n baie eksklusiewe plekkie met soveel om te doen en lieflike omliggende strande."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers