Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1021 reviews.
"Het van George se mall gehou. Was by 'n haarsalon daar wat uitstekende diens gelewer het. Redberry farm se mark, baie oulik."
"What can I say? This jewel. If the Garden. Lives up to the moniker 'Garden Eden'!"
"A trip on the Qutenqua Power Van and a visit to the train and vehicle museum were exceptional."
"Die teenwoirdigheid van veiligheidsdienste asook verkeerspersoneel oral in Eden distrik baie sigbaar en hulpvaardig. Een van die skoonste dorpe. Baie netjies. Toilette by strande skoon en versorg. Die beskikbaarheid van busdienste oral in die dorp was opvallend. 'n Moet is die 7 passe tussen George en Knysna en die kaaimanspas tussen Wildernis en George. Netjiese Outeniquapas saam met Montagupas baie lekker. So baie om te doen in en rondom George. Die Aarbeiplaas naby die lughawe was 'n verborge juweel. 'n Moet vir almal veral mense met kleiner kinders. Moet asb nie Elvis Brew coffee shop vergeet nie."
"Pragtige netjiese deel van ons mooi land. Kan sien mense aan stuur en inwoners doen baie moeite."
"George is 'n lieflike plek met volop doendinge. Beslis een van my gunstelingplekke!"
"Like every town you stay in if you play a sport and need accommodation - it has a place that will suit everyone."
"George is ń mini-Kaapstad. Naby geleë aan strande, golfbane en berge. Pragtige dorp wat vooruitstrewend is."