Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1016 resensies.

George

Red Gate Cottage

"Dit is 'n mooi plek met goeie akkommodasie."

George

Pillow & Fern

"Pragtig, skoon en gerieflik."

George

Willow Cottage

"Lieflike vakansie plekkie met al die nodige geriewe."

George

Joan Selfsorg Eenheid

"The people of George are very friendly."

Victoriabaai, George

Silver Spray

"Baie nice plek om vakansie te hou ek is definitief weer daar volgende jaar!"

George

Outeniqua Inn

"Altyd pragtig."

George

42 On Adderley

"Ek besoek George en omgewing al sedert 1994 gereeld as 'n vakansiebestemming."

George

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"Netjies en bied alles wat benodig word. Toegang tot grotte, volstruisplase ens. maak ligging uitstekend."

George

Forest and Pine

"Pragtig!"

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Lekker naby die see en lieflike winkelsentrums."

George

Oakhurst Hotel

"Mooi dorp en goed geleë."

George

8 on Wright

"Uitstekende vakansieplek."

George

Oakhurst Hotel

"Te veel spoedkameras in die dorp."

George

Pillow & Fern

"Beautiful town with lots of sightseeing opportunities and activities in close proximity."

George

Pollocks Place

"George en omgewing is altyd een van die plekke wat jy altyd weer wil besoek."

George

Dolphins Self Catering Accomodation

"Daar is baie omliggende plekke om te besoek. Goeie winkels. Sal weer terugkom aangesien ons kinders nou na George verhuis het."

George

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

"Lekker naby strande sonder die oorloop van mense. Net jammer dierevriendelike strande is redelik beperk, sal waardeer as George vir die toeriste meer inligting in verband met die onderwerp kan verskaf."

George

Apple Cottages

"Ons hou van George en sy omgewing."

Victoriabaai, George

Pier Plesier

"Stay away at the weekend. Beach and surroundings are kept beautifully clean, as well as showers and changing rooms."

George

Amour Guest House

"Witfontein forest provides excellent mountain biking trails!"

George

42 On Adderley

"George is the one place I would never leave to go and live in a other country. George has the most friendly people on earth."

George

Lientjies Overnight

"Ek is van die omgewing. George en die Tuinroete is ’n moet om te besoek vir besoekers. Werklik ’n paradys met onuitputbare besienswaardighede vir alle behoeftes."

George

Loerie @ Colnera

"Dit is die mooiste plek in die wêreld. George is so skoon en baie veilig. Wat 'n verligting van Pretoria. Die berge is so mooi. Baie vir klein kinders om te doen."

George

Willow Cottage

"Mooi skoon dorp met alles naby vir 'n lekker vakansie."

George

Bergsig B&B

"As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet."

George

Oakhurst Hotel

"Baie ander aktiwiteite om te doen, ten spyte van die strande wat gesluit is. Baie plaaslike besighede om te ondersteun."

George

Town Lodge George

"Thank you for an awesome stay."

George

Lekkerdoeks

"Wonderlike skoon en veilige dorp!"

George

Bethel Guesthouse

"Ek is 'n voëlkyker. Dalk kan George 'n brosjure ontwikkel wat al die voëlkykplekke in die omgewing aandui. Dalk ook 'n soortgelyke kaart met al die eetplekke en restaurante."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang