Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1020 reviews.
"Ongelukkig ken ek glad nie die omgewing of ligging nie. Maar dit wat ek gesien het tydens ons rit, was pragtig."
"Ons was nie daar as toeriste nie; wel vir sport. Ons is van PE. Die netheid opvallend. Al die areas waardeer ons gery het is, superskoon en natuurlik is George-omgewing ook asemrowend."
"What a stunning little bay with a beautiful sunrise, stunning view, not too overcrowded, surfers heaven. Just the place to relax and forget about your daily stress and unwind."
"The Saturday market is worth the outing. The Garden Route Mall had everything you can dream of."
"So clean and no potholes, brings back memories of what my hometown of Klerksdorp and the rest of our beautiful country, looked like in years gone by."
"Wonderlike dorp met heerlike klimaat. Dit is ook seker een van die netjiesste dorpe in ons land!"
"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."
"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."
"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."
"Best city in SA - offers all you need and more and close to several beaches."
"Die eenheid is in Heroldsbaai wat naby George is. Ons hou baie van die omgewing en veral die strand is baie mooi, net oorkant 'n stil straatjie."