Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Gqeberha (Port Elizabeth)

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)

Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Clivia Cove

"Having stayed in the area previously, the tranquility is awesome and the sounds of the ocean can be heard."

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Masinga Apartment

"Safe and friendly suburb, with lots of restaurants and a big shopping mall. "

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"'n Stukkie juweel wat meer bemark moet word."

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Treetops Guest House

"Naby genoeg aan winkels, die lughwe en die see!"

Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

FewSteps Accommodation

"Goeie area vir vakansiegangers, jy sal nie spyt wees nie."

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"Seaview is 'n pragtige en veilige dorpie. As jy dolfyne wil sien is hierdie die plek. Ons kan The Dizzy Dolphin se kos werklik aanbeveel. Heerlike, bekostigbare etes met 'n bonus van 'n see-uitsig."

Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)

Addo Gateway Lodge

"Situated on the banks of the Sondagsrivier, close to a popular pub for lunches and with a shopping centre in close proximity."

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"Dit is 'n pragtige omgewing, die hele buurt is besig om te ontwikkel. En met Leon se hulp kom jy op die regte plek op die regte tyd. Ons sal weer in Seaview bly. "

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Gardenview Guest House

"Centrally located and easy to get in and out of, great shopping centre, neat and tidy area."

Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Nightjar

"'n Dorpie op die walle van die Sondagsrivier waar 'n mens veilig voel! Die Grunter's Bar net oorkant die straat bied besondere goeie spyskaart vir 'n kroeg! Verder is dit binne minute se ry van die Mathyolweni-hek van Addo Olifantpark. Voorwaar 'n juweel wat ons ontdek het en wat ons sal aanbeveel en na sal terugkeer in die toekoms. "

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Brighton Mews Guest Suites

"Beaches, easily accessible and not overcrowded. Easy to travel."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Waters Edge

"Bluewater Bay is uitstekend geleë, maklik om in die stad en op die omliggende strande uit te kom. Daar is alles - 'n groot Spar en inkopiesentrum met alles wat ons nodig gehad het en gemaklik om by uit te kom. Dis ideaal vir mense wat graag draf, fietsry of kano ry. Daar is beskerming vir die natuur ook en ons het daagliks 'n besoek van 'n rob gehad. Bluewater Bay, julle rock!"

Gqeberha (Port Elizabeth)

Pebbles Beach Cottage

"PE bied baie om te doen, bemarking mag dalk nog aandag kort. Die mense is vriendelik en behulpsaam, toerisme na die gebied gaan toeneem."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Easy to find your way around, pretty neighbourhood with nice open areas, safe places to walk and lots of fun things to do and places to visit."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Hobie Beach Guest House

"Ons kon heel veilig saans in die strate stap."

Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Buttons Too

"Het ongelukkig nie iets van die dorp ervaar nie. Was te haastig om huis toe te gaan!"

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"As jy Port Elizabeth toe wil gaan, maar nie in die besige stad wil wees nie, dan sal ek definitief aanbeveel om in Seaview te bly. Dit is baie rustig en stil."

Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

FewSteps Accommodation

"Daar is baie om te sien en te doen in die area."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

7 On Joycelyn

"Weg van besige lewe en rustigheid is 'n plus."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Tobeca Loft

"Tans is dit vuil. As Suid-Afrikaner pla dit my nie genoeg om weg te bly nie, maar nouja, 'n toeris voel dalk anders. Die beste deel van PE is die mense - Baie vriendelik en behulpsaam."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

La Chambre @Dana

"Solank kinders daar studeer sal besoeke op ons lysie wees, maar ongelukkig nie tradisionele toeriste nie."

Page
Page 40 - Showing 1171 to 1200
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote