Verified Reviews

Graaff-Reinet

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graaff-Reinet

Rated 4.5 out of 5 based on 1349 reviews.

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Some lovely buildings to see and visit in town but the place is a bit of a mess and the streets didn't feel very safe to me with small groups of youths hanging around the street corners."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff Reinet is ryk aan geskiedenis en het pragtige besienswaardighede in en naby die dorp. "

Graaff-Reinet

Valley of Ironstone

"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."

Graaff-Reinet

Agave Self-catering

"Found the town could be kept cleaner."

Graaff-Reinet

Uitkomst Guest Farm

"Pragtige dorp met die mooiste geboue!"

Graaff-Reinet

4 Parsonage Street - De Kothuize

"'n Interessante en historiese plek wat 'n dag of wat van verkenning verdien. Die uitsonderlike natuuromgewing moet veral nie oorgesien word nie."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Pragtige dorp met baie om te bied. "

Graaff-Reinet

Eenzaamheid Holiday Farm

"Pragtige dorp. Sal weer moet teruggaan, want daar is nog restaurante en winkeltjies om te besoek."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Die pragtige Kerk bly maar die mooiste wat ooit gebou is."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

"Sal enige tyd aanbeveel vir vakansiegangers en reisigers."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

"Baie veilig en rustig. Baie mooi dorp."

Graaff-Reinet

Boer and Brit

"My ou pragtige grootword plek! Voel altyd vir my asof ek by die huis is."

Graaff-Reinet

Boer and Brit

"Beslis 'n dorpie wat mens moet verken."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

"Graaff-Reinet is 'n besonderse mooi dorp waar eg Suid-Afrikaanse waardes nog geld."

Graaff-Reinet

Country Village

"Geskiedkundige dorp."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Pragtige dorp. Die netheid van die dorp val op."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Ruim tyd in om die Vallei van Verlatenheid te besoek as jy in Graaff-Reinet is, dis 'n asemrowende uitsig."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Ons was nog nooit in Graaff-Reinet. Absoluut verlief op die dorp. "

Graaff-Reinet

KarooRus

"Pragtige dorpie met hartsmense wat daar woon. Oulike winkeltjies en Restaurante. Graaff-Reinet is 'n moet sien!"

Graaff-Reinet

Garden House and Cottage

"Polka-restaurant beslis die moeite werd om te besoek."

Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Great town - scenery, atmosphere, historic value."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Dit was waarlik die juweel van die Karoo en dit was wonderlik om die dorpie te besoek."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Sal graag besienswaardighede wil besoek. Mooi ou dorp."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Ons jaag gewoonlik deur Graaff-Reinet op pad Kaap toe. Die keer het ons oorgeslaap en ek is verbaas oor alles wat mens in Graaff-Reinet kan doen. Besoek gerus ook die Vallei van Verlatenheid."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Baie warm Desembermaande, maar alles die moeite werd, ons is gek oor die dorp en sy vriendelike mense."

Graaff-Reinet

Beau & I

"Camdeboo Nature reserve and Valley if desolation were stunning. Lovely architectural buildings and museums in the town to visit. "

Graaff-Reinet

KarooRus

"Die restaurant Polka is aan te bevele."

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"The town is dirty, they need a big cleaning up effort in order to attract more tourist. Way to much litter in and around the town, needs better waste management and recycling strategy. The town has so much potential if the basics are done properly."

Page
Page 29 - Showing 841 to 870

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers