Geverifieerde Resensie
Graaff-Reinet
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1349 resensies.
"Some lovely buildings to see and visit in town but the place is a bit of a mess and the streets didn't feel very safe to me with small groups of youths hanging around the street corners."
"Graaff Reinet is ryk aan geskiedenis en het pragtige besienswaardighede in en naby die dorp. "
"Graaff-Reinet is a fabulous historic town with lots to see and do in town and the surrounds."
"'n Interessante en historiese plek wat 'n dag of wat van verkenning verdien. Die uitsonderlike natuuromgewing moet veral nie oorgesien word nie."
"Pragtige dorp. Sal weer moet teruggaan, want daar is nog restaurante en winkeltjies om te besoek."
"Graaff-Reinet is 'n besonderse mooi dorp waar eg Suid-Afrikaanse waardes nog geld."
"Ruim tyd in om die Vallei van Verlatenheid te besoek as jy in Graaff-Reinet is, dis 'n asemrowende uitsig."
"Pragtige dorpie met hartsmense wat daar woon. Oulike winkeltjies en Restaurante. Graaff-Reinet is 'n moet sien!"
"Ons jaag gewoonlik deur Graaff-Reinet op pad Kaap toe. Die keer het ons oorgeslaap en ek is verbaas oor alles wat mens in Graaff-Reinet kan doen. Besoek gerus ook die Vallei van Verlatenheid."
"Baie warm Desembermaande, maar alles die moeite werd, ons is gek oor die dorp en sy vriendelike mense."
"Camdeboo Nature reserve and Valley if desolation were stunning. Lovely architectural buildings and museums in the town to visit. "
"The town is dirty, they need a big cleaning up effort in order to attract more tourist. Way to much litter in and around the town, needs better waste management and recycling strategy. The town has so much potential if the basics are done properly."