Verified Reviews
Great Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Karoo
Rated 4.3 out of 5 based on 2673 reviews.
"Baie lekker en interessante dorpie met baie vriendelike mense wat jou sommer heel tuis laat voel. Paar wonderlike mense ontmoet en behoort vinnig weer 'n draai te maak."
"Ons was uiters verras oor die dorpie en dink dis 'n moet om volgende keer nie net daardeur te ry nie, maar beslis ook 'n aand of twee daar te slaap. Alles wat 'n toeris verlang, is daar en dan is die omgewing se natuurskoon ook asemrowend! "
"Prins Albert en omgewing se natuurskoon en stilte is lafenis vir die siel."
"A lovely destination for those outdoor orientated - especially those who enjoy hiking and biking."
"Die dorp is 'n bietjie besig, maar 'n mens kan dit verwag aangesien die N1 regdeur die dorp loop. Verder was daar genoeg eetplekke."