Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 388 resensies.

Hartenbos

Kotties Paai

"Hartenbos is a place where you enjoyed yourself and want to visit again."

Hartenbos

Riviera Hotel

"Fantastiese, veilige bestemming, vriendelike mense oral waar jy gaan vanaf petrolstasies, kelners, en sekuriteits wagte wat rondloop by malls. Fantastiese plek. "

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Net eenvoudig fantasies!"

Hartenbos

Seaview Lodge

"Ek het my hart verloor in Hartenbos!"

Hartenbos

Goedgenoeg

"Heerlike plek om te rus. Genoeg kindervriendelike aktiwiteite in die onmiddellike omgewing. "

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"Dit was fantasties."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Lieflike vakansieplek. Sal beslis weer Hartenbos besoek. Altyd lekker."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Nuwe strandfront area is 'n groot bonus vir Hartenbos met alle besighede en aktiwitiete."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Hartenbos se infrastruktuur het baie verbeter en myns insiens is dit 'n goeie vakansiebestemming."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Lekker man, lekker!"

Hartenbos

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"In die winter is daar nie veel om in Hartenbos te doen nie, veral met klein kindertjies. Maar Hartenbos is 'n fantastiese vakansiedorpie, veral in die somer."

Hartenbos

Kotties Paai

"I am looking forward to go back again. It has all the travellers attractions."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Pragtige plek om vakansie te hou."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 13

"Pragtige plek."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Baie aktiwiteite vir kinders in die omliggende areas en Hartenbos self."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Hartenbos is a good place to start from to do some trips, but if you are not into wine tasting, a day or 3 is the maximum time you have to spend here."

Hartenbos

Alikreukel b29

"Familie vriendelik. Die travel-n-biki daar het ons ook mooi gehelp om twee spesiale uitstappies te reël en doen."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Pragtige see vakansie-bestemming met baie om te doen. Vriendelike mense en kuier altyd heerlik."

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"Moet nie jou karavaan se deur oop los nie."

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Heerlik om in Afrikaans bedien te kan word."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"'n Moet om daar oor te slaap."

Hartenbos

Orlala's Hartenbos

"Hartenbos is die beste vakansieplek. Skoon omgewing en vriendelike diens orals."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Ons gaan al vir die afgelope 9 jaar Hartenbos toe in die Junie/Julie skool vakansie. Dis 'n baie lekker vakansie plek. Dis net jammer dat die atmosfeer nou bietjie verander het vandat die mall daar is en die pretpark verander het. Daar is nie nou meer veel vermaak vir die kinders nie."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16

"Very neat place indeed."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Friendly people, beautiful and clean. Loved it."

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Te min tyd gehad om bietjie rond te beweeg. Dit lyk egter na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae oor te bly. Sal oorweeg om langer te bly volgende keer."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Bly maar net 'n mooi stukkie wêreld."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Dis rustig, veilig, gebruikersvriendelik en waarde vir jou geld. "

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang