Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 388 reviews.

Hartenbos

Die C Skulp

"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense en pragtige natuurskoon, perfek vir enige familie se seevakansie."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Net jammer die ATKV het die hele dorp oorgeneem."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Beste vakansie plek in SA."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Heerlike vakansieplek, veral vir kinders."

Hartenbos

Hartenbos Heuwels Holiday Accommodation

"Die verkeer was baie erg. Baie vakansiegangers vir so 'n klein dorpie."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Hartenbos is die beste."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Hartenbos trek oud en jonk! Puik vakansie bestemming."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 64

"Lieflike plek met baie om te doen en heerlike omliggende strande."

Hartenbos

Alikreukel B24

"'n Mooi, skoon, rustige gemeenskap. Mens voel sommer tuis."

Hartenbos

26 on Winburg

"Baie skoon en netjiese vakansie plek. Sal beslis weer gaan."

Hartenbos

De Branders 50

"Mooiste en skoonste plek."

Hartenbos

De Branders 50

"Hartenbos is wonderlik en die beste plek om vakansie te hou in die land. Die weer is wonderlik en die see is fantasties. Wonderlik en baie aangenaam."

Hartenbos

De Branders 9

"Hartenbos, jy het ons hart gesteel, sien jou weer! Baie dankie vir die herwinning wat so goed die dorp skoon hou!"

Hartenbos

Seaview Lodge

"Bietjie kommersieel sou ek dink. "

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Puik vakansieoord vir oud en jonk."

Hartenbos

Riviera Hotel

"Wonderlik!"

Hartenbos

KaiaMina@Hartenbos

"Baie lekker plek."

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"Die dorp moet net minder bedompig wees. "

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Hartenbos is 'n lekker vakansieplek waar mens so lekker kan ontspan. Alles is lekker naby mekaar."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Mooi skoon dorp met pragtige mense."

Hartenbos

De Branders 57

"Lekkerste vakansie plek in SA."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16

"Ek wens ek kon vir altyd daar bly."

Hartenbos

Alikreukel B24

"Baie verander na 20 jaar, maar nog steeds 'n baie lekker plek."

Hartenbos

Oester 202

"Lieflike plek en lieflike weer."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Wonderlike vakansiedorp."

Hartenbos

Riviera Suite 18

"Baie goeie vakansiebestemming. Sal weer soontoe gaan."

Bay View, Hartenbos

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Baie goed geleë lekker naby aan die strand om te gaan stap."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Om eerlik te wees, as kind het ek baie daar gaan vakansie hou. My enigste probleem nou is dat ek voel dat Hartenbos word meer 'n besigheidsbestemming as vakansiebestemming met al hierdie nuwe waterfronts en malls wat tans daar gebou word. Alles kos geld en toegang tot die strand is ook nie meer so maklik bekombaar soos 'n paar jaar gelede nie. Baie hartseer om dit te sien gebeur."

Hartenbos

Garnaal 301

"Hou al jare daar vakansie. Baie lekker vakansiedorp. Oktober net baie stil in vergelyking met Desember. Is maar gewoond aan Desember se bedrywighede. Sal weer gaan!"

Page
Page 6 - Showing 151 to 180

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers