Verified Reviews
Hazyview
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hazyview
Rated 4.4 out of 5 based on 491 reviews.
"Centrally located to visit Kruger National Park and other attractions in Mpumalanga."
"Hazyview is a lovely destination. The area is absolutely beautiful. As usual, we are in SA so be on your guard at all times. "
"Typical farm atmosphere. Soothing litchi and banana trees. Hazyview is nice and green and a must. Near to all major shops and mall."
"Besige toeriste-dorpie. Vreeslike baie om te doen. Moet nie na die mall gaan nie vieslik vuil en baie vol mense, kon skaars geloop het."
"Lekker naby die wildtuin, 8 km vanaf naaste hek Pabeni en 40 km vanaf Krugerhek. Baie lekker goedjies om te doen in die omgewing. "
"Good place to be and quiet place with nice view including its landscape. Nice welcome to the place by the friendly security guard. "
"Probeer gerus koffie en koek of ligte ete by Sheilo. Dis op dieselfde afrit as die Elephant Sanctuary."
"Die dorp is gerieflik naby baie ander besienswaardighede en het twee goeie winkelsentrums vir besoekers uit die stad. Meeste van die dele van die dorp waar ons gekom het, was vuil met rommel. Dis jammer."
"Lots to do in an around Hazyview. From zip-line to river activities, kids activities, lovely views etc. "
"Ongelukkig gebeur dit dat daar soms opstande is wat toeriste keer om die gebiede te geniet. "
"Daar is goeie restaurante om te besoek, 'n winkelsentrum is gerieflik vir enige benodigdhede. Die plaasmark te Hazyview bied goeie gehalteprodukte. Genoeg besienswaardighede en dinge om te doen in die nabye area."
"Infrastructure needs more attention and also to ensure that traffic flows freely with no congestion."