Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Hibiscus Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast

Rated 4.3 out of 5 based on 3961 reviews.

Uvongo, Hibiscus Coast

119 Laguna La Crete

"Wonderlik, heerlik, kom elke keer terug."

Umtentweni, Hibiscus Coast

Auben Place

"Gemaklik naby Oribi Gorge."

Uvongo, Hibiscus Coast

Driftsands Sea Front 10

"Strand is lekker sentraal. Net te min kuierplekkies langs die see."

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Square

"'n Baie lekker dorp. Sal graag weer terug wil gaan. "

Banner Rest, Hibiscus Coast

Ramsey Avenue Holiday Flat

"Ek is my lewe lank baie lief vir die rustigheid van Port Edward. "

Ramsgate, Hibiscus Coast

The Beachfront Unit 6

"Ramsgate is 'n rusplek, moenie daarheen gaan as jy vermaak wil word deur malls en luukse resturuante nie, perfek vir wegbreek van alledaagse lewe."

Uvongo, Hibiscus Coast

Holiday Apartment

"Uvongo is great for a family with young kids everything is easily accessible."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 11

"Perfek vir die stiller maande, ek dink in seisoentyd kan die nouer strate dalk 'n probleem wees."

Uvongo, Hibiscus Coast

Laguna la Crete 234

"Uvongo is een van die min plekke wat nog werklik 'n familie plek is. Die ligging is fantasties aangesien dit sentraal geleë is en net 'n klipgooi weg van al die groot winkels, maar net ver genoeg om jou weg te neem uit die besige suidkus straatjies."

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Square 10

"Die area is baie lekker om by vakansie te hou. Hou van die strande, dis lekker."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Mystique 11

"Baie sentraal geleë. Mooi dorpie."

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Natspat Unit 2

"Skoon omgewing en baie rustig."

Uvongo, Hibiscus Coast

Laguna La Crete 108

"It was really great to get away from rat-race JHB - the weather is GREAT! Considering it is winter, will most definitely return again! :)"

Margate, Hibiscus Coast

Lucien Sands 201

"Margate is a lovely fun place to stay near the sea."

Oslo Beach, Hibiscus Coast

My Den Beachfront B&B and Self-Catering

"Baie rustig met groot verskeidenheid eetplekke nie, beveel beslis "Fish on the river" aan."

Uvongo, Hibiscus Coast

Glyndale Sands 303

"Uvongo is a very friendly and a beautiful town with beautiful beaches and malls."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 10

"Netjiese strand met rustige atmosfeer. "

Uvongo, Hibiscus Coast

62 Topanga

"Uvongo is 'n lekker vakansieplek, swem lekker en als is naby jou."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 10

"Baie rustige area met alles en nog meer wat jy nodig het. Sentraal geleë vir alle besienswaardighede."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Villa Moya 46

"Nice and quiet place, well spent quality time."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Vikings Rest

"Alhoewel ek al baie in die omgewing vakansie gehou het, was hierdie die eerste maal wat ons in Shelly Beach gebly het en is dit duidelik waar die naam vandaan kom! Die strand het 'n verskeidenheid skulpe van alle kleure en groottes! Fantasties vir 'n skulpie-entoesias soos ek! Die strand was ook baie mooi en skoon en is nie so besig soos ander strande nie, alhoewel Shelly Beach nie sy eie swemstrand het nie (sover ek kon agterkom), daar is wel 'n baie mooi tidal pool gewees."

Page
Page 119 - Showing 3541 to 3570
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote