Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1478 reviews.
"The fact that there were fish in the river and shrimp in the sea indicates the health of the water. There were, however, some plastics/litter/rubbish on the right at the entrance to the beach."
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
The Beachfront Unit 8"Baie skoon en rustige strand. Veilig vir swem, heerlike etes op die strand. Die chocolate brownies by Waffle house is die beste, net jammer dis nie op hul permanente spyskaart nie."
"Die strand is heerlik. Ons het 'n outistiese dogtertjie en besige strande raak moeilik met haar. Die stil strand was absoluut perfek vir ons gesin en ons het geen stres gehad nie. Dis 'n mooi, skoon strand en reg by jou huisie. "
"Anerley is klein maar naby genoeg aan Shelly Beach en Port Shepstone. Dit beteken dat daar genoeg is om te doen rondom die area."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Falling Waters Guest Lodge"Place is good but needs more restaurants. "
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
Hubbly Bubbly"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."
St Michael's-on-Sea, Hibiscus Coast
Beach Wood Cottages"Baie lekker area. Strande lekker en kos plekke baie aangenaam."
"Omdat ek daar vir 10 jaar gewoon het is dit lekker om te sien dat die plekke so goed instand gehou word. Die ligging is perfek, ons het elke oggend met 'n see-uitsig wakker geword. Die personeel is so hulpvaardig en altyd vriendelik. Stephan is ook 'n baie aangename persoon hou van 'n geselsie. "
Ramsgate Beach, Hibiscus Coast
The Beachfront Unit 2"Ramsgate beach is a safe and fantastic beach. There is so much to do and it is always clean there. "
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"