Verified Reviews

Hibiscus Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast

Rated 4.3 out of 5 based on 1532 reviews.

Ramsgate, Hibiscus Coast

Wailana Beach Lodge

"Be careful of the road especially when you are coming from Johannesburg."

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Sands 6

"Strand nie troeteldiervriendelik nie, moes na Lucien strand ry."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Clover Bay 5

"Baie rustige plek, sal beslis weer kom kuier."

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Drie Palms Nr 4

"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."

Munster, Hibiscus Coast

South Sands Strand Villa No 1

"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."

Ramsgate, Hibiscus Coast

The Beachfront Unit 2

"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."

Ramsgate, Hibiscus Coast

The Beachfront Unit 11

"Mal oor die area en kusstrook!"

Lawrence Rocks, Hibiscus Coast

Seabrook 305

"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 11

"Jammer Ramsgate is so naby Margate."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Shootershill

"Lieflike plekkie, Waffle Huis is 'n moet op jou besoek. Die strande is skoon en pragtig en enige iets wat jy moontlik mag nodig hê is maklik bekombaar."

Uvongo, Hibiscus Coast

Seascape Lodge 38 Uvongo

"Hierdie was ons derde keer in Uvongo. Ons eerste was ons wittebrood, 14 jaar gelede en so 5 of 6 jaar gelede was ons weer hier. Ons hou baie van Uvongo omdat daar 'n hele paar strande in die nabyheid is en sy eie strand is lekker privaat en nie te besig nie. Geniet dit altyd hier!"

Ramsgate, Hibiscus Coast

The Beachfront Unit 6

"Ramsgate is 'n rusplek, moenie daarheen gaan as jy vermaak wil word deur malls en luukse resturuante nie, perfek vir wegbreek van alledaagse lewe."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 11

"Perfek vir die stiller maande, ek dink in seisoentyd kan die nouer strate dalk 'n probleem wees."

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Natspat Unit 2

"Skoon omgewing en baie rustig."

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 10

"Netjiese strand met rustige atmosfeer. "

Ramsgate, Hibiscus Coast

Calamari 10

"Baie rustige area met alles en nog meer wat jy nodig het. Sentraal geleë vir alle besienswaardighede."

Hibberdene, Hibiscus Coast

Khaya La Manzi Guest Lodge

"Pragtig en sentraal tussen Durban en Port Shepstone."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Clover Bay 5

"Baie lekker beach en naby alles."

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Beau Vista No 1

"Pragtige plek wat onder jou vel inkruip."

Shelly Beach, Hibiscus Coast

Clover Bay 5

"Strande is lieflik! Baie en genoeg winkels en restuarante naby. Verkeer op Marine drive die enigste slegte punt. "

Uvongo, Hibiscus Coast

Uvongo Sands 6

"Heerlike strand vir die hele gesin. Ek wil ook 'n huisie by hierdie see hê ;)"

Manaba Beach, Hibiscus Coast

Libra Holiday Flats Unit 2

"Manaba is 'n baie lekker plek om vakansie te hou, maar ek dink hulle moet aandag skenk aan die houttrappe wat afgaan na die strand. Die laaste trap is te hoog en onder dit is klippe wat dit moeilik maak om op en af te klim. Verder is Manaba 'n heerlike plek met 'n lieflike swembad en winkels op jou voorstoep. "

Uvongo, Hibiscus Coast

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Soveel plekke om te besoek."

Page
Page 48 - Showing 1411 to 1440

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers