Verified Reviews
Hibiscus Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hibiscus Coast
Rated 4.3 out of 5 based on 1541 reviews.
"Pragtige plek om op vakansie te gaan en is baie om te doen. Sal definintief weer Uvongo besoek."
"Die strand en dorp het baie agteruitgegaan sedert ek laas daar was - 'n hele paar jaar gelede. Ek het effens onveilig gevoel by die strand en langs die see."
"Manaba is nog aanvaarbaar maar Margate gaan agteruit en gevaarlik om snags daar te loop."
"Ons wou by Ramsgate blou vlag strand gaan swem maar strand was toe agv besoedelde water. Margate hoofstrand en Lucien strand is ook later toegemaak. Ons het toe Uvongo toe gery en daar geswem."
"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou."
"Ek sal nie van Margate se swemstrande gebruik maak nie maar die strand by Lucien en die strand by Manaba is aan te beveel. Veilig en skoon."
Glenmore Beach, Hibiscus Coast
On The Beach @ South Sands no 2"Ons het voetpad ontdek van Glenmore strand tot by kinderstrand."
"Margate het verval. Eet plekke onder invloed van mense in aande en naweke. Nie meer toeriste trekking wat hy was nie. Meeste besighede toe. Uvongo en omliggende strande meer familie vriendelik"
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Ocean's Paradise Beach Cottage"Rustige en skoon omgewing. Ons het baie vriendelike mense by die twee restaurante ontmoet."
"Margate is a beautiful place. However, certain entities make the place unpleasant to visit."
Port Shepstone, Hibiscus Coast
Umkhomo Place, Mangrove Beach Estate"I have booked at Port Shepstone 5 times out of 7 times of holiday bookings. So, that explains it all."