Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1532 resensies.

Uvongo, Hibiskuskus

Nautilus Grove 14

"Uvongo has everything we need in walking distance but the beach is not that great at the moment but there were some lovely surrounding beaches."

Margate, Hibiskuskus

Marine Glen 6

"Ramsgate is 'n pragtige strand en ons het dit regtig geniet."

Hibberdene, Hibiskuskus

Anchors Aweigh 62

"Geen water op die strand vir toilette en wasbakke nie. Sentrums het ook geen geriewe beskikbaar gehad nie. "

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 10

"We went out of peak season and it's a quiet, seaside town."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 26

"Uvongo is lieflik met 'n Spar naby, 'n paar winkels om die nodige te verkry, en groot winkelsentrums en besienswaardighede is almal nie te ver weg nie."

Margate, Hibiskuskus

Del Este 5

"Ons was meer in Uvongo, want Margate was bietjie vuil."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 35

"Baie agteruitgegaan. Dis vreeslik jammer om die toestand te sien."

Margate, Hibiskuskus

Clover Bay 11

"Dis glad nie meer soos wat dit voorheen was nie. Ons het Ramsgate meer geniet."

Margate, Hibiskuskus

13 Bonamic

"Margate is nie wat dit was nie. Meeste mense gaan Ramsgate toe vir die dag."

Hibberdene, Hibiskuskus

Miami Vakansie Woonstel

"Ons was nie by Hibberdene se hoofstrand nie, ons het daagliks na Umzumbe-strand gereis wat so 5 km weg was. Umzumbe was skoon en ook nie té besig nie."

Margate, Hibiskuskus

13 Bonamic

"Margate is a good destination. Manaba itself is very pleasant."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Suidkus Riviera Chalet 10

"Alles wat lekker is, is slegs 'n kort entjie se ry weg. Die strand net 1 km op van die woonstel was heerlik en ons het hom gereeld verkies bo ander meer bekende strande. Daar is 'n hele paar lieflike ander uitstappies binne 'n uur se ry vandaar."

Uvongo, Hibiskuskus

Laguna La Crete 227

"Next time I might look at Uvongo Falls."

Port Shepstone, Hibiskuskus

3 Palms

"Pragtige, rustige strande met rotse vol klein getypoele waar mens talle klein seediere kan opspoor. Genoeg, veilige swemspasie beskikbaar."

Port Shepstone, Hibiskuskus

Cycasia Lodge

"Die strande kan gerus bietjie meer sekuriteit bied."

Uvongo, Hibiskuskus

Topanga 18

"Uvongo is 'n heerlike vakansiedorp met baie winkels en restaurante en alles wat jou hart nog begeer. Die Uvongo-strand bied baie aktiwiteite en lekker eetgoed en daar is daagliks lifeguards op die strand tydens die high season. Daar is baie om te doen en te sien met nabygeleë plekke soos Margate, Ramsgate en Port Shepstone. Hierdie is beslis my nuwe vakansiegunsteling."

Uvongo, Hibiskuskus

Nautilus Grove 14

"Op die staduim is die see baie vuil. Hopelik sal dit verander."

Uvongo, Hibiskuskus

Jakaranda Woonstel 8

"Great destination for a family holiday. I highly recommend it."

Margate, Hibiskuskus

Stirling Place 7

"Plenty to do and many surrounding places to visit."

Margate, Hibiskuskus

Ramsgate Palms 3

"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."

Glenmore Beach, Hibiskuskus

Kaja vir Baja

"The beach was clean and quiet, will definitely go back there."

Ramsgate, Hibiskuskus

Gracelands Beach Lodge

"Ramsgate is a lovely little town."

Margate, Hibiskuskus

Bondi Beach No. 11

"Sal dit beslis aanbeveel!"

Margate, Hibiskuskus

Wailana Beach Lodge

"Margate is very unsafe and overcrowded. Rather move upwards to Ramsgate."

Margate, Hibiskuskus

Linden Terrace 4

"Baie besig in seisoentyd."

Margate, Hibiskuskus

The Beachfront Unit 8

"Onveilig in Margate self oor vakansietyd."

Margate, Hibiskuskus

Stirling Place 5

"Swak paaie, infrastruktuur en misdaad."

Margate, Hibiskuskus

Sea-Spray Cottages

"Baie netjiese en skoon plek. Daar is ook baie klein strandjies naby waarheen mens kan gaan as jy afgesonderd wil wees."

Margate, Hibiskuskus

Boulevard 308

"Nice and clean place, and children really enjoyed the clean beach."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang