Geverifieerde Resensie

Howick

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Howick bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 66 resensies.

Howick

Biggy Best Cottages

"Pragtige omgewing, ideaal as basis vir verkenning van die Midlands Meander-roetes met vriendelike mense."

Howick

Nutmeg Guesthouse

"Goed geleë."

Howick

Biggy Best Cottages

"Howick het my beïndruk. Daar is genoeg oulike winkeltjies en eetplekke om seker te maak dat ek weer daar sal oorbly as ons weer Midlands besoek. "

Howick

Biggy Best Cottages

"Heerlik gekuier by Delishdish restaurant wat aanbeveel was deur die gastehuis."

Howick

Biggy Best Cottages

"Die dorpie is baie mooi en ook naby die Midlands Meander wat die doel van ons besoek was."

Howick

The Hilton Bush Lodge

"Pragtige plekkie, deel van die Midlands Meander."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 66
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang