Geverifieerde Resensie
Howick
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Howick bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 213 resensies.
"Pragtige omgewing, maar ongelukkig soos op meeste plattelandse dorpe, behalwe die Wes-Kaap, is die paaie in die woonbuurte in 'n baie slegte toestand."
"Stay in Howick and do yourself a favour and ask a local for all the must-go places NE of Howick. Zip lining, forest trails, showcases of farm gardens, the Treatery and the Polo Club (has a great eatery there)."
"Baie sentraal geleë met die Drakensberge, Midlands en snelweg naby. Howick het vriendelike mense en restaurante, asook Karkloof Trails en die Howick-dam."
"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."
"Howick het, soos al hierdie land se plattelandse dorpe, in groot verval verval. Wil huil daaroor."
"Soos enige munispaliteit,wanneer jy inkom is daar groot groot slaggate, om een roete te volg sal jy gereeld moet stop om uit vind of jy nog op die regte pad is, die waterfalgebied is 'n gemors, veral oor naweke."
"Van uiteet tot die adrenaliensoekers of natuur-liefhebbers, Howick bied alles"