Geverifieerde Resensie
Illovo Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Illovo Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"We prefer the smaller towns along the coast line. Its not that busy and still the beauty is breath taking. The town has all you need with regards to your shopping needs and are close to the bigger attractions should you wish to visit them."
"Ons het nie uit die oord gegaan nie, maar weet van die kwekery. Vir ons is dit maklik bereikbare bestemming."
"Baie mooi strand, maar daar is nie lewensredders om dit 'n veilige swemstrand te maak nie. "
"Beautiful and quiet beach. Beware of local criminals especially if you have license plates from outside KZN as they mark your car."
"Die Illovo swem strand area nie so goed as wat ek verwag het nie, maar daar is so baie ander strande in die omgewing om van te kies wat dan sommer ook 'n daguitstappie word. "