Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Illovo Beach

4.3 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Illovo Beach van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Illovo Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Illovo Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Illovo Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Illovo Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Illovo Beach Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Illovo Beach

Ships Ahoy Self-catering Accommodation is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Illovo Beach in die Suidkus. Die kompleks is ideaal geleë naby die rivier en die strand. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 b...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Illovo Beach

Birdcage is aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 70 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Durban se middestad en 25 km vanaf Scottburgh. Dit is die ideale oornagstop vir sakeresigers en vakansi...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach

Seaview Villas - Holiday Home is 'n afgesonderde huis in 'n doodloopstraat en 'n lieflike, stil area in Illovo Beach. Ons is aan die bopunt van 'n heuwel met 'n 180°-uitsig oor die see. As jy daarvan hou om foto's ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo Beach

Seaspray Cabins bied gerieflike verblyf in selfsorghouthuisies in Illovo Beach sowat 13 km vanaf Amanzimtoti en 36 km vanaf Durban. Daar is 4 enkelhouthuisies wat elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed het. Twee van di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Illovo Beach

Burnbury Lodge is 'n lieflike ruim tuinwoonstel op die eiendom van die gasheer in Illovo Beach, Kingsburgh. Die eiendom is ideaal geleë net 'n paar minute van die strand af. Die woonstel het 'n privaat ingang en h...

Vanaf
R3 395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach

51 La Mer is 'n selfsorgwoonstel wat uitkyk oor die riviermond, kuslyn en see. Dis aan die tropiese ooskus van KwaZulu-Natal geleë. Die stil, ongerepte kusdorpie Illovo Beach is net 30 km suid vanaf Durban en spog ...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach

Breek weg na hierdie luukse woonstel wat na die see front met 2 slaapkamers en 2 badkamers aan die sub-tropiese Ooskus van KwaZulu-Natal. Ons is net 30 minute suid van Durban in die rustige Illovo-strand wat ideaal ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach

Ships Ahoy Illovo Beach is in Illovo Beach, 'n klein kusoord aan die oewer van die Illovorivier in KwaZulu-Natal. Die eenheid is naby die plaaslike strand en winkels. Die woonstel bied 'n see-uitsig en het slaapple...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Illovo Beach

Shalom Leane is 'n selfsorgwoonstel in Illovo Beach, 'n kusdorpie suid van Kingsburgh. Die kompleks bied lieflike uitsigte oor die strandmeer sowel as die see en is binne maklike bereik van veilige swemstrande, wink...

Vanaf
R2 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Illovo Beach

Ontsnap na die rustigheid van hierdie luukse seekantwoonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers op die grondvloer aan KwaZulu-Natal se kus. Illovo Beach is 'n stil, ongerepte kusdorpie sowat 30 minute suid van Durban....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Illovo Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za