Geverifieerde Resensie
ISimangaliso Wetland Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in ISimangaliso Wetland Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 601 resensies.
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Luwandla No 15"St Lucia is 'n goeie plekkie om met jou gesin te kuier, dis net bietjie duur ."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Maputaland Guest House"It is a great place to visit - interesting and informative."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Forest Lodge"Die beheer en KZN Wildlife kyk mooi na die plek, daar is sekuriteit orals en die dorpie is pragtig. Cape Vidal was een van die beste strande nog waarin ons geswem het, en ons was al by baie strande oor die wêreld."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Imvubu Cottage"St Lucia is stunning! Die dierelewe maak dit 'n baie spesiale plek. Die seekoeie loop sommer in die aande in die dorp en gras vreet. Cape Vidal het die lieflikste strand. Definitief 'n plek vir natuurliefhebbers!"
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Sal definitief weer St Lucia besoek. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Annas Bed and Breakfast"Zelf er naar toe om te kunnen zien."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Santa Lucia Guest House"Was baie beëndruk met omgewing en ek kon mooi foto's neem - wens julle almal sterkte toe met die droogte - sal graag die omgewing weer wou besoek as dit gereën het. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Was 'n ongelooflike ervaring om die seekoeie snags in die strate te sien. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Dit was 'n groot belewenis."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Ons was basies op 'n voëlkyk vakansie en die bos en omgewing het 100% voldoen aan ons verwagtinge. "
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Leopard Corner Lodge"Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching."
St. Lucia-riviermonding, ISimangaliso Wetland Park
Ocean View Nature Lodge"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant Holiday Flats"Enige natuurliefhebber se droom plek."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Annas Bed and Breakfast"Baie mooi dorpie. Ons kom van Richardsbaai wat so uur se ry weg is so ons ken St Lucia goed."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Game reserve and Cape Vidal were stunning!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant Holiday Flats"Een van ons land se top-natuurbestemmings - dis hoekom ons so dikwels besoek aflê!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Oppi Rotse"Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Little Eden St Lucia"Cape Vidal was awesome and is a must for every one visiting this area, the boat trip up the St Lucia Estuary was also very pleasant."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Wetlands Guest House"'n Pragtige plek met 'n besonderse atmosfeer."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Leuk, gezellig dorp. Goede winkels en veel te doen."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Imvubu Cottage"Daar is baie om te doen soos diepseehengel, perdry in wildreservaat, boot ry op meer om seekoeie en krokodille van naby te sien, kaasfabriek besoek, krokodilplaas, restaurante met vars vis tot lekker lang stappies saam jou geliefdes of honde op die strand. Het elke oomblik geniet."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Luwandla No 15"Watertoevoer probleme - maar dit is 'n algemene probleem in die area."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Baie aktiwiteite in en omgewing, iets van als, en is nog rustig sonder baie verkeer, sommer net lekke!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Imvubu Cottage"St Lucia is 'n droom bestemming - ry links en jy is in die bos; ry regs en jy is op die strand. Duikertjies, impala en sebras loop sommer links en regs verby jou en die dorp het warm, vriendelike mense orals."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ocean View Nature Lodge"As die meer se mond oop en in verbinding met die see is kan dit baie meer vakansiegangers lok. Ongelukkig is dit die werking van die natuur wat die tonne sand voor die estuary se monding neergelaat het, maar ons hoop en vertrou dat die uitwerking van die Umfolozi (as dit reën) 'n permanente oop riviermonding tot gevolg kan he."