Verified Reviews

Jacobs Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Jacobs Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 413 reviews.

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Love this little town and its friendly people."

Jacobs Bay

Roos Maryn

"Pragtige see-dorpie."

Jacobs Bay

De Kroon

"Stil en rustig."

Jacobs Bay

Roos Maryn

"Jacobsbaai is 'n stil, rustige plek met sy eie rustige pas. Dit is nie 'n swemstrand nie, maar as jy visvang of net die rustigheid van die weskus wil ervaar is dit aan te beveel."

Jacobs Bay

Sandkorrel

"Jacobsbaai is 'n klein juweel. 'n Beter plek vir rus en ontspan sal jy nie kry nie."

Jacobs Bay

Allview Holiday Apartments

"Een restaurant op dorp en was nie eens oop. Moes Saldannah toe gejaag het vir iets om te eet en koeldrank te koop. "

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Is 'n baie rustige see-omgewing met 'n baie mooi kunsgalery!"

Jacobs Bay

Whimseagull

"Ons was baie teleurgesteld om te sien Weskusplek is toe. Die Saldanhabaai Munispaliteit se afwesigheid om dienste te lewer is ook 'n skreiende skande. Die baai se dromme loop oor en die vullis lê gesaai oor die strand en in die seewater. Sies. Die gras is ook lank en die voetpaadjies word nie onderhou nie. Regtig hartseer. "

Jacobs Bay

Verdoesie

"Dit is hier waar jy bietjie batterye kan herlaai na 'n harde week!"

Jacobs Bay

Sandkorrel

"Baie lekker, rustige see-dorpie. Mense is baie vriendelik."

Jacobs Bay

Koekemakranka

"Baie lekker plek om vakansie te hou met jonger kinders. Veilig en vriendelik."

Jacobs Bay

De Ware Jacob

"Die blomme was pragtig om te aanskou."

Jacobs Bay

Sandkorrel

"Dit is 'n pragtige dorpie met die mooiste uitsig oor die see en baai. Die perfekte plek vir 'n rustige naweek of oorslaapplek."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Dit is 'n lekke plek."

Jacobs Bay

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is ongelooflik mooi en baie rustig. As jy 'n bedrywige plek soek, is die nie vir jou nie. Daar is nie veel te doen behalwe rus nie! Heerlik. Lekkerste restaurant, beste ribbetjies wat my man nog geëet het."

Jacobs Bay

Weskushuis

"Die beste vakansieplek langs die Weskus! 'n Ware juweel!"

Jacobs Bay

Living Water

"Beautiful place!"

Jacobs Bay

Roos Maryn

"Jammer daar is nie meer 'n restaurant nie."

Jacobs Bay

Allview Holiday Apartments

"Wonderlike uitsig oor die see en veld, stil en rustig. Baie wandelpaadjies langs die see."

Jacobs Bay

Weskushuis

"Stil, pragtig en manna vir die siel."

Jacobs Bay

Weskushuis

"Prentjie mooi."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Sal voorstel 'n goeie restaurant sal moet oopmaak daar met see-uitsig."

Jacobs Bay

Verdoesie

"Stil en rustig, voorwaar 'n plek om te ontsnap heen as jy will wegkom van die daaglikse gejaag en geraas."

Jacobs Bay

16 Perlemoendraai Beach House

"Baie lekker stil en rustige dorp."

Jacobs Bay

Baviana Beach Lodge

"Stil. Mooi. Gerieflik."

Jacobs Bay

Abalone Guest House

"Stil en veilig, maar dalk te stil oor weeksdae vir jonger mense."

Jacobs Bay

Ohana Self Catering

"Alhoewel die Weskus Mall 10 minute se ry ver is, kan dit doen met een of twee meer winkeltjies of restaurante."

Jacobs Bay

Weskushuis

"A hidden treasure and the true magic was the peace and quiet no retail which makes for the abundance of peace and quiet which is exactly what one needs when escaping the city. Never change."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers