Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 758 resensies.
"Enigste plek op aarde wat ek al ooit rum and raisin draairoomys geproe het! Ek sal dit beslis nie vergeet nie!"
"The roads need a bit of work but it's a lovely village that makes you feel that you're really on holiday."
"Dit was ons eerste keer ooit in Jeffreysbaai en dit was vreeslik lekker. Mooi strand en lekkerste golwe. Die mense daar is so aangenaam en heerlike kos."
"'n Lekker plek. Dorp bietjie besig, maar goeie swemstrand. Goeie restaurante en Surf Village is 'n lekker plek om in rond te loop."
"Jeffreysbaai het 3 keer 'n dag beurtkrag, as jou verblyf nie alternatiewe krag of gastoerusting het nie moet jy saamneem, dit moet duidelik aangewys word. "
"Nie veel om te doen vir kinders nie, hoofstrand is baie nice met speelpark vir kinders, veder niks veel nie."
"Aangename plek om vakansie te gaan hou. Paar plekke waar jy nog kan gaan eet met goeie diens."
"Baie lekker plek bietjie wind, maar soveel ander dinge om te doen en kinders besig hou, definitief 'n moet om weer en weer te kom."