Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1928 resensies.

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"'n Dorp in die Noord-Kaap met alles wat 'n mens nodig het."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Bly maar mooi."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Pragtige dorpie met mooi mense, mens voel veilig."

Augrabies, Kalahari

Khamkirri

"Pragtige plek! Die valle is asemrowend."

Die Rand, Kalahari

A Chateau de Lux Guest House

"Nogsteeds waarde vir geld indien jy in Suid-Afrika reis."

Kuruman, Kalahari

Kuru-Kuru Guest House

"Die Oog is 'n besonder mooi natuurverskynsel."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Dit was ons eerste toer deur die Kalahari en sal dit beslis aanbeveel vir almal wat na aan die natuur leef. Die streek het 'n bekoring van sy eie. "

Straussburg, Kalahari

Belihante Lodge

"Kan dit beslis aanbeveel!"

Kathu, Kalahari

Weesgerus Selfsorg

"Dit was baie bedrywig tydens ons besoek aangesien dit paasnaweek was. Ek dink mens kry alles wat jy nodig het in Kathu."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Nog altyd 'n bestemming na aan my hart! As jy in Suid-Afrika woon en nog nooit in die Kalahari was nie, dan mis jy groot uit. Die wonderlike natuurskoon eie aan die streek met miljoene sterre om jou te betower, troppe springbokke en gemsbokke, wat meer wil jy hê om jou siel te laat rus?"

Kuruman, Kalahari

Cunningham Cottage

"Behalwe die "Oog van Kuruman", is daar nie veel te sien nie. Dit bly uiteraard die deurgang na die Noord-Kaap en Kgalagadi."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Pienk Padstal is 'n wenner."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Het net deurgery en nie tyd in die dorp spandeer nie."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Dit is perfek geleë as n oornagplek om Augrabies Nasionale Park te besoek. Ons kom weer!"

Augrabies, Kalahari

Lake Grappa Guest Farm

"Beide die waterval en die park is oorweldigende ervarings! Sal graag weer wil gaan."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Laat genoeg tyd toe. Daar is baie om te doen en te kyk. Die restaurant by die vallei is uitstekend."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Het familie hier en kom kuier graag."

Kuruman, Kalahari

Terebinte

"Dit het maar 'n tipiese Afrika dorp geword met papiere wat die wêreld vol lê in parkeerterreine."

Augrabies, Kalahari

Khamkirri

"Ongelooflik. As jy dit gesien het, besef jy weer die grootsheid van die skepping."

Kakamas, Kalahari

Kakamas Hotel

"Dit was my 1ste keer, dis 'n wonderlike toerismebestemming."

Kanoneiland, Kalahari

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Ons kon langer daar bly aangesien daar baie is om te sien in die omgewing."

Augrabies, Kalahari

Khamkirri

"Waterfall, green, vineyards, fishing, hiking, 4x4, hunting, no one to bother you ... what more do you want?"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Iets heeltemal anders as enige Sanpark in die land. Elkeen moet die andersheid kom beleef en ervaar asook die waterval, glo dit sal 'n wonderlike gesig wees as dit sterker vloei!"

Upington, Kalahari

Sun River Kalahari Lodge

"Upington is 'n baie mooi dorp."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Die natuurlike warmbron op Riemvasmaak en Pienk Padstal is beslis 'n moet!"

Blad
Blad 61 - Wys 1801 tot 1830
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang