Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1928 reviews.

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Ons ouers het vir nagenoeg 45 jaar daar gewoon en is daar begrawe. Dis vir ons 'n baie spesiale dorp met baie spesiale mense en wanneer ons in Suid-Afrika kom, gaan ons vir 'n dag of wat daar aan."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Natuur asemrowend mooi."

Kuruman, Kalahari

Kuru-Kuru Guest House

"Oor die algemeen 'n slordige dorp."

Marchand, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met baie vriendelike mense."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Sal enige dag terug keer en dan weer daar oornag."

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Will definitely go back!"

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Fantastiese deel van ons land."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Te ver af gelegen van andere toeristische bezienswaardigheden."

Kakamas, Kalahari

Kakamas Hotel

"Die omgewing was "great" maar ons het nie genoeg tyd gehad om te verken nie."

Blydeville, Kalahari

At Home

"Hou dit so skoon en netjies soos dit is!"

Kuruman, Kalahari

Kuru-Kuru Guest House

"Net reg vir oorslaap en aanry."

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"'n Juweel in SA se toerisme-beursie."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Daar is baie te sien in die omgewing en mens kan gerus Keimoes as jou basis kies om rond te ry na die verskillende besienswaardighede."

Blydeville, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"As jy wil weghol uit die stad se besige strate is dit net die plek om heen te gaan."

Kanoneiland, Kalahari

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Het net oorgeslaap, dus nie tyd gehad om dorp te besoek nie."

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Baie netjies en skoon, verseker 'n besoek werd."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Dorp oor algemeen mooi. Baie druk verkeer in sentrale dorpsgebied op Vrydagmiddag."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

" I think its excellent. However, temperatures can rise to above 44°C in summer - so take water and sunscreen! "

Blydeville, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Baie goed geleë en maklik bereikbaar."

Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Die Kalahari trek my net elke keer terug."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Augrabies is definitely a tourist destination for the people who are nature lovers. "

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Die watervalle is asemrowend en die rotse het 'n eie bekoring. Die besigtingspaadjies is netjies en veilig en gee die geesdriftige fotograaf baie geleentheid om hom ten volle uit te leef. Om die dassies langs die paadjie van so naby te kon sien was 'n belewenis van sy eie. "

Florapark, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Weereens mense baie vriendelik in straat, Flora Park is ook baie skoon."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Altyd' n mooi bestemming om te besoek met baie om te doen ook."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Ons dink maar aan Keimoes en Upington as een. Dit is 'n pragtige omgewing en daar is regtig baie om te sien en te ondervind in die omtes van die Garieprivier. Hoewel dit kokend warm is in die somer, was dit nog altyd lekker om daar te kom."

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"The general area is very picturesque and Augrabies falls is well managed and a pleasure to visit."

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Ons is dol oor hierdie deel van ons land en sal aanhou terugkom! Of dit nou Augrabies, Kgalagadi of waar ook al is. Ons vakansie begin die oomblik as ons by die huis weg ry en ons geniet elke oomblik van ons reispad!"

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Keimoes is nou nie juis die toeriste-mekka van SA nie, maar indien mens van die dorre landskap, die vriendelike mense en die verre opelug hou, dan is dit wel 'n goeie plek. Ek kom al jare lank soontoe, en hou nog altyd van die plekkie."

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers