Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1935 reviews.

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"Dit is 'n reisiger bestemming, nie vir toeriste nie."

Marchand, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Ervaar die kontras tussen die dorre landskap van die Kalahari en die sappige groen wingerde. Die Oranjerivier is op die drumpel van hierdie dorp, Marchand is op jou pad na 'n wêreldbekende baken, die Augrabieswaterval plek van groot geraas. Dit is 'n ideale en bekostigbare stop-over vir vakansiegangers, natuurliefhebbers, sakelui en toeriste na die Kalahari, West Coast, Namakwaland, Richtersveld en Namibië."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Fantastiese teoristebestemmning. Hoog op ons lys vir toekomstige vakansiebestemming. Sal The Falls Guest House weer oorweeg."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Augrabies Falls is an amazing place to stay over but you need at least 2 full days there."

Kakamas, Kalahari

Kakamas Hotel

"Baie goed geleë om te oornag wanneer toeriste na die Augrabies gaan en nie daar wil oornag nie."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Keimoes se slaghuis met ontbeende rib en skaapboud en Kalahari slaghuuis in Upington se wen wors is uitstekend. Verblyf by die valle is uitsekend."

Die Rand, Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Dis 'n netjiese buurt en gerieflik naby aan die winkelsentrum."

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Die Pink Padstal is 'n definitiewe moet! Al is dit net vir die dadelballetjies! Die valle en die park self is stunning. Baie mooi netjies en skoon met lekker baie mense wat deurgaan. Altyd nice om dit te sien!"

Upington, Kalahari

Sun River Kalahari Lodge

"Pragtige plek met baie om te doen."

Marchand, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige plek om oor te bly."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Kuruman het baie potensiaal. Ongelukkig beeld die dorp self nie goeie indruk weens die toestand waarin dit is."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Ons ouers het vir nagenoeg 45 jaar daar gewoon en is daar begrawe. Dis vir ons 'n baie spesiale dorp met baie spesiale mense en wanneer ons in Suid-Afrika kom, gaan ons vir 'n dag of wat daar aan."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Natuur asemrowend mooi."

Kuruman, Kalahari

Kuru-Kuru Guest House

"Oor die algemeen 'n slordige dorp."

Marchand, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Pragtige klein dorpie met baie vriendelike mense."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Sal enige dag terug keer en dan weer daar oornag."

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Will definitely go back!"

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"Fantastiese deel van ons land."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Te ver af gelegen van andere toeristische bezienswaardigheden."

Kakamas, Kalahari

Kakamas Hotel

"Die omgewing was "great" maar ons het nie genoeg tyd gehad om te verken nie."

Blydeville, Kalahari

At Home

"Hou dit so skoon en netjies soos dit is!"

Kuruman, Kalahari

Kuru-Kuru Guest House

"Net reg vir oorslaap en aanry."

Augrabies, Kalahari

Cape Ebony Lodge

"'n Juweel in SA se toerisme-beursie."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Daar is baie te sien in die omgewing en mens kan gerus Keimoes as jou basis kies om rond te ry na die verskillende besienswaardighede."

Blydeville, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"As jy wil weghol uit die stad se besige strate is dit net die plek om heen te gaan."

Kanoneiland, Kalahari

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Het net oorgeslaap, dus nie tyd gehad om dorp te besoek nie."

Augrabies, Kalahari

Plato Lodge

"Baie netjies en skoon, verseker 'n besoek werd."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Dorp oor algemeen mooi. Baie druk verkeer in sentrale dorpsgebied op Vrydagmiddag."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

" I think its excellent. However, temperatures can rise to above 44°C in summer - so take water and sunscreen! "

Page
Page 64 - Showing 1891 to 1920
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers